SAVF Amersrus Woonstelle 010-244 NPO

SAVF Amersrus Woonstelle 010-244 NPO SAVF Amersrus is a housing scheme for the aged persons in the town of Amersfoort, Mpumalanga, South Africa

Ons Beanies het uiteindelik n "huis" gekry.83 Beanies vandag oorhandig aan Diens van Barmhartigheid in Amersfoort, wie d...
04/08/2026

Ons Beanies het uiteindelik n "huis" gekry.
83 Beanies vandag oorhandig aan Diens van Barmhartigheid in Amersfoort, wie dit weer aan huis Louis Hildebrandt in Volksrust skenk.
Dankie aan elke dame wat gebrei en gehekel het.

Daar was hard gebrei die afgelope paar maande aan ons Beanie projek.  Hou sie spasie dop, dan vertel ek jou volgende wee...
09/07/2026

Daar was hard gebrei die afgelope paar maande aan ons Beanie projek. Hou sie spasie dop, dan vertel ek jou volgende week wie die gelukkige ontvanger van die warm "hoedjies" is
Dankie aan die Amersrus dames. Julle maak ons trots!

Amersrus het jou nodig.Kontak 083 375 5817 en word een van ons vrywilligersAmersfoort Mpumalamga
26/05/2026

Amersrus het jou nodig.
Kontak 083 375 5817 en word een van ons vrywilligers
Amersfoort Mpumalamga

🌟 𝐆𝐢𝐯𝐞 𝐀 𝐋𝐢𝐭𝐭𝐥𝐞 𝐓𝐢𝐦𝐞. 𝐌𝐚𝐤𝐞 𝐀 𝐋𝐚𝐬𝐭𝐢𝐧𝐠 𝐃𝐢𝐟𝐟𝐞𝐫𝐞𝐧𝐜𝐞. 🌟

Every act of kindness has the power to change a life.

Across South Africa, SAVF volunteers are helping to build stronger families, support vulnerable communities, bring hope to those facing difficult circumstances, and create brighter futures for children, older persons, and families in need. Whether you have a few hours a month or more time to share, your contribution can make a meaningful impact.

💚 Current SAVF Volunteers
Please remember that annual re-registration must be completed before 30 June 2026 to remain an active volunteer within the organisation.

🤝 Interested in Becoming a Volunteer?
There is still time to join our incredible volunteer family. New volunteer registrations are open until 31 March 2027.

Volunteering is more than giving your time, it's sharing your heart, your skills, your compassion, and your willingness to make a difference where it matters most.

✨ Together we can create hope.
✨ Together we can strengthen communities.
✨ Together we can change lives.

🔗 Register or re-register today:
www.savf.co.za/volunteer-your-time

26/05/2026
26/05/2026

Bly jy iewers in n besige dorp en soek plattelandse rustigheid? Dan is Amersfoort die dorpie vir jou. Naby genoeg aan besige dorpe, tog effe weggesteek van die lawaai. Kontak ons gerus vir bekostigbare verblyf
0833755817

18/02/2026

2026 Pillow drive.
Contact Diane Bath for any queries.

Ons voormalige diensbestuur  van 2025 - 2026 sluit hulle jaar op n hoogtepunt afHierdie bestuurslede se hart was groot e...
18/02/2026

Ons voormalige diensbestuur van 2025 - 2026 sluit hulle jaar op n hoogtepunt af
Hierdie bestuurslede se hart was groot en oop vir Amersrus en as SAVF Amersrus bedank ons elkeen vir hulle bydrae
Julle het die dag-tot-dag bedrywighede net gladder laat verloop.😁
Dankie aan elkeen

Hiermee dan ons geskenke soos van hulle ontvang - en n laaste mooimaak van terrein

Woonstelle beskilbaar met onmiddelikke effek.  Amersrus is n behuising fasaliteit, dus kan u hier kom inwoon al noem hul...
05/02/2026

Woonstelle beskilbaar met onmiddelikke effek. Amersrus is n behuising fasaliteit, dus kan u hier kom inwoon al noem hulle u nog nie n senior nie😁
Epos: [email protected]

Bly jy iewers in n besige dorp en soek plattelandse rustigheid? Dan is Amersfoort die dorpie vir jou. Naby genoeg aan besige dorpe, tog effe weggesteek van die lawaai. Kontak ons gerus vir bekostigbare verblyf
0833755817

Address

4 West Street
Amersfoort
2490

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:30
Tuesday 08:00 - 15:30
Wednesday 08:00 - 15:30
Thursday 08:00 - 15:30
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27177531708

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SAVF Amersrus Woonstelle 010-244 NPO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share