22/05/2026
Ouers van Graad 10โ12 leerders: help jou kind om met selfvertroue vir die toekoms te beplan hierdie vakansie.
Ons Loopbaanvoorligtingsessies in JunieโJulie sluit โn gratis kopie van ๐๐ฎ ๐๐๐ญ๐ฉ / ๐๐ฎ ๐๐ค๐ก๐๐๐ฃ๐๐ tydskrif in โ vol praktiese studiemetodes, stresverligting, en duidelike riglyne vir die pad na studie, werk of selfs jou eie besigheid.
๐ Plekke raak vinnig vol โ registreer nou om jou kind se plek te verseker!
Sessies word aangebied in Afrikaans OF Engels.
29 Junie - 9 Julie
09:00 | 12:00 | 15:00
๐ฉ Bespreek nou: https://docs.google.com/.../1FAIpQLSfaG0Ri5Rx0Or.../viewform
๐ Meer inligting: www.belindajaneke.co.za