26/09/2026
π§¬
SPESIALE OPEDAE-
UCT Human Genetics
Vyf van ons leerders het die geleentheid gehad om UCT se Menslike genetika fakulteit te besoek en eerstehands te ervaar wat verskillende beroepe in die veld doen - van DNS onttrek tot genetika beradingsessies. Dit was n baie insiggewende dag.
Die opedag was op 24 Aug 2026 by die UCT kampus in Kaapstad.