Eureka Retirement Village Previously Huis Andre van der Walt

Eureka Retirement Village Previously Huis Andre van der Walt We are Retirement Village for people 60 years and older, we also have three Frail Care units on floo

Vision
Quality life for all residents from Huis Andre van der Walt/Serena and De Rust retirement centres. Mission
Within a friendly atmosphere we as a team render services and organize activities to suit the individual needs of the residents in conjunction with their families.

’n Gedig van een van ons inwoners, wat haar dogter in ’n lied omskep het.
18/08/2026

’n Gedig van een van ons inwoners, wat haar dogter in ’n lied omskep het.

Two Degrees South · Die Ouderdom · Song · 2026

Vandag vier ons Afrikaans, met al sy mooi woorde, stories, herinneringe en sommer lekker gesels.
14/08/2026

Vandag vier ons Afrikaans, met al sy mooi woorde, stories, herinneringe en sommer lekker gesels.

Gister het ons koor vir die eerste keer voor ’n gehoor opgetree. Dit was sommer lekker om almal te hoor saam sing.
14/08/2026

Gister het ons koor vir die eerste keer voor ’n gehoor opgetree. Dit was sommer lekker om almal te hoor saam sing.

Vandag vier ons vroue en onthou ons die sterk vroue wat die weg gebaan het. WPC het die dag ekstra spesiaal gemaak met ’...
09/08/2026

Vandag vier ons vroue en onthou ons die sterk vroue wat die weg gebaan het.

WPC het die dag ekstra spesiaal gemaak met ’n heerlike Vrouedag-middagete vir ons dames.

Wathint’ abafazi, wathint’ imbokodo!

Gelukkige Vrouedag aan almal.
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag aan almal.

De Rust Aftreeoord vier Vrouedag in styl vandag.
08/08/2026

De Rust Aftreeoord vier Vrouedag in styl vandag.

Huis Oakdale het Vrydag heerlik saam gebraai!Dankie aan ons UWK-student wat die boereworsbraai gereël het. Dit was 'n le...
05/08/2026

Huis Oakdale het Vrydag heerlik saam gebraai!

Dankie aan ons UWK-student wat die boereworsbraai gereël het.
Dit was 'n lekker geleentheid waar inwoners kon saamkuier en die middag geniet.

Nog 'n gesellige Wynklub-uitstappie agter die rug!Ons inwoners het Vrydag, die dag by Du Toitskloof geniet, met goeie ge...
04/08/2026

Nog 'n gesellige Wynklub-uitstappie agter die rug!

Ons inwoners het Vrydag, die dag by Du Toitskloof geniet, met goeie geselskap, mooi uitsigte en natuurlik 'n paar lekker wyne.

Marie Sokkies is nie net 'n unieke ontwerp wat uitstaan nie. Vervaardig deur Versus Socks, is die Marie Sokkie  ontwerp ...
03/08/2026

Marie Sokkies is nie net 'n unieke ontwerp wat uitstaan nie.

Vervaardig deur Versus Socks, is die Marie Sokkie ontwerp vir gemak, ideaal vir draf, fietsry of daaglikse dra.

Bestel by [email protected]

De Rust se "craft" groepie het onlangs 'n Bingo-oggend saam met Die Herberg.Dankie aan almal wat hierdie gesellige gelee...
03/08/2026

De Rust se "craft" groepie het onlangs 'n Bingo-oggend saam met Die Herberg.
Dankie aan almal wat hierdie gesellige geleentheid moontlik gemaak het.

Address

Eureka Aftreeoord, Durban Road
Cape Town
7530

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27219451685

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eureka Retirement Village Previously Huis Andre van der Walt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Eureka Retirement Village Previously Huis Andre van der Walt:

Shortcuts

Share