20/04/2026
๐ธ Goeiedag mammaโs! ๐ธ
Ek hoop dit gaan sommer baie goed met elkeen van julle ๐ค
Jy word met liefde genooi na ons volgende โMaโs met โn Missieโ byeenkoms!
Ons laaste drie byeenkomste was โn reuse sukses โ met meer as 70 mammaโs wat saam gekuier het, nuwe vriendskappe gevorm het, raad gedeel het en net bietjie tyd vir hulself geneem het.
โจ Volgende byeenkoms:
๐
6 Junie
โฐ 08:30
๐ KidoCo. Baby + Toddler Shop
๐ Jou kaartjie van R120 sluit in:
โจ โn Inspirerende spreker
โจ โn Ligte ete
โจ โn Drankie van jou keuse
โ ๏ธ LET WEL:
Kaartjies is baie beperk en sluit op 1 Junie om 16:00
๐๏ธ Bespreek jou plek hier:
https://qkt.io/BbxYtp
๐ฉโโ๏ธ Ons spreker:
Dr. Engela Niesing gaan met ons kom gesels oor medikasie vir jou kleintjie en basiese noodhulp โ perfek vir die winter se sniffels ๐คง
Ons kan nie wag om julle daar te sien nie! ๐๐