Huis Delarey Home for the Aged

Huis Delarey Home for the Aged Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Huis Delarey Home for the Aged, Retirement and care home, 30 Kerk Street, Delareyville.

Vandag het almal weer die oefenprogram geniet, asook n inligtingsessie rakende diabetes.Nogmaals dankie vir Micaela en h...
21/08/2026

Vandag het almal weer die oefenprogram geniet, asook n inligtingsessie rakende diabetes.
Nogmaals dankie vir Micaela en haar span wat dit moontlik maak.
Volgende aktiwiteit vind plaas op vrydag 4 September.

Vrydag was ons BINGO dag.  Almal het lekker saam gekuier.Baie geluk aan al die wenners
18/08/2026

Vrydag was ons BINGO dag. Almal het lekker saam gekuier.
Baie geluk aan al die wenners

So geniet Louise om slangetjies en leertjies te speel.  Dankie aan Naledi, n versorger wat saam met haar speel en geniet...
18/08/2026

So geniet Louise om slangetjies en leertjies te speel. Dankie aan Naledi, n versorger wat saam met haar speel en geniet
Tannie Bets, is ons boekwurm. Gee haar n goeie storieboek om te lees en sy is op haar gelukkigste

Ons groentetuin is amptelik aan die gang. Groot dank aan Jaco Viljoen.
10/08/2026

Ons groentetuin is amptelik aan die gang. Groot dank aan Jaco Viljoen.

Ons oudste inwoner by Huis Delarey Tuiste vir Bejaardes het vandag 99 jaar oud geword.  Oom Bart Diedericks wat n mooi o...
05/08/2026

Ons oudste inwoner by Huis Delarey Tuiste vir Bejaardes het vandag 99 jaar oud geword. Oom Bart Diedericks wat n mooi ouderdom en geseende jare. Mag die nuwe lewensjaar net do geseend wees.

Winny, soos ons haar ken word erken vir 30 jaar getroue diens aan NG Welsyn.  Sy het begin in 1996 by Japie Kritzinger w...
04/08/2026

Winny, soos ons haar ken word erken vir 30 jaar getroue diens aan NG Welsyn. Sy het begin in 1996 by Japie Kritzinger waar sy ook opgelei is as n versorger. Winny dankie vir al jou deernis, liefde, omgee en empatie in die versorging van ons bejaardes by Huis Delarey.

27/07/2026
By Huis Delarey word daar heerlik van kop tot toon gerek en strek saam met die Arbeidsterapeut en haar span wat ons tehu...
22/07/2026

By Huis Delarey word daar heerlik van kop tot toon gerek en strek saam met die Arbeidsterapeut en haar span wat ons tehuis weekliks besoek. 'n Inligtingsessie aangaande Dementia is ook op 17 Julie aangebied wat die inwoners baie sinvol gevind het.

Op 21 Julie het Huis Delarey ook n uitreik na Legae Labone, n Ouetehuis in Vrisgewaagt gedoen.  Hulle het 39 bejaardes. ...
22/07/2026

Op 21 Julie het Huis Delarey ook n uitreik na Legae Labone, n Ouetehuis in Vrisgewaagt gedoen. Hulle het 39 bejaardes. Hulle het mieliemeel, groente hampers, doeke en klere ontvang. Uitreik ook gedoen ten bate van Mandela Dag.

Vrydag 17 Julie het Huis Delarey n uitreik gedoen na Shammah Praise and Worship Centre se voedselprogram/sopkombuis ten ...
22/07/2026

Vrydag 17 Julie het Huis Delarey n uitreik gedoen na Shammah Praise and Worship Centre se voedselprogram/sopkombuis ten bate van Mandela Dag.

Address

30 Kerk Street
Delareyville
2770

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

+27539481928

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Delarey Home for the Aged posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis Delarey Home for the Aged:

Shortcuts

Share