My AMD Pad

My AMD Pad Ek deel my pad met Makulêre Degenerasie, die siekte wat jou oë steel en nie genees kan word nie.

Trek jou emosionele tekkies aan en loop die pad saam my want jy is nie alleen. Deel jou kommentaar of e-pos sodat ons mekaar kan aanspoor en ondersteun.

23/03/2026

Hi almal

Wat is julle ervaring van julle eerste inspuiting en ook inspuitings daarna? Hoe het julle gevoel?

Hope For The Blind in Modimolle (Nylstroom), Limpopo is ñ hoogs gespesialiseerde ooghospitaal met die oulikste personeel...
19/03/2026

Hope For The Blind in Modimolle (Nylstroom), Limpopo is ñ hoogs gespesialiseerde ooghospitaal met die oulikste personeel en deeglike, eerlike spesialiste.

Ek myself kry my behandeling vir AMD daar en was nog nie een oomblik spyt. Een van my vriende se retina moes herstel word nadat hy losgetrek het, en hy het sy sig terug. Ander vriend van 73 het probleme met sy oë weens baie jare gelede se laserbehandelings. Die een oog het nou volle visie terug en oor twee weke gaan hy vir die ander oog. Ander vriend het Gloukoom en vorder goed met sy behandeling.

Limpopo en Noord-Wes, ek sal 100 keer eerder Modimolle toe ry as Pretoria of Johannesburg!

25/10/2025
Hope For The Blind in Modimolle, Limpopo is die Ooghospitaal waar ek my behandeling kry.
25/10/2025

Hope For The Blind in Modimolle, Limpopo is die Ooghospitaal waar ek my behandeling kry.

Baie interessant
25/10/2025

Baie interessant

Address

Ga-Mokopane

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when My AMD Pad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share