10/03/2026
Kan te veel "screen time" my kind se taalontwikkeling beïnvloed?
Ons weet almal hoe aanloklik tablette en slimfone vir kinders kan wees. Maar watter invloed het dit op hul taalontwikkeling? 🤔
Kinders leer taal deur te praat, vrae te vra, stories te deel en te speel. Te veel "screen time" kan hierdie aktiewe leer-geleenthede beperk, veral as die skerm passief gebruik word, soos om videos te kyk sonder interaksie.