Ask4theot

Ask4theot 🍁ASK THE OCCUPATIONAL THERAPIST 🍁
❤️ helping people
17 years experience💪
🍂Let me walk beside you☎

📌So baie mense het gevra waarmee ek presies kan help. 📌🍁Hier is 'n opsomming, maar kontak my gerus as jy onseker is! 🍂
11/02/2025

📌So baie mense het gevra waarmee ek presies kan help. 📌
🍁Hier is 'n opsomming, maar kontak my gerus as jy onseker is! 🍂

GELUKKIGE MOEDERSDAG!!! ❤️Om 'n mamma te wees, sal ek vir niks in die wêreld verruil nie! My drie Kids is die grootse ge...
12/05/2024

GELUKKIGE MOEDERSDAG!!!

❤️Om 'n mamma te wees, sal ek vir niks in die wêreld verruil nie! My drie Kids is die grootse geskenke wat ek nog in my lewe gekry het!❤️

🍂Maar die waarheid is, ouerskap is 'n reusetaak en elke kind word ongelukkig nie met 'n handleiding uitgereik nie.😳 Daar is soveel verantwoordelikheid wat rus op 'n mamma se skouers en soms het jy net eenvoudig nie al die antwoorde nie.🍂

Hier is my top vyf ouerskapswenke wat ek glo elke mamma se lewe net 'n bietjie makliker kan maak:
1. ⏰Belê in jou verhouding met jou kind in kwaliteit tyd, jy sal die dividende daarvan eendag sien.
2. ⛔Grense laat kinders veilig voel, moenie die waarde daarvan onderskat nie.
3. ‼️Teen die agtergrond van oorvloedige liefde, is dissipline net so waardevol soos die liefde self.
4. 💋Praat so dat jou kind na jou sal wil luister en luister so dat jou kind met jou sal wil praat.
5. 🙏Jy het nie al die antwoorde nie, maar daar is Een wat het.



🍂How to heal???🍂
05/05/2024

🍂How to heal???🍂


01/05/2024

🍁Listen carefully to the faint whisper of your heart, it carries a powerful message with answers to many of your problems. 🍁

🍂Ignoring its whisper might just quieten its voice and you will have to search far and wide to find it again.🍂


Send a message to learn more

18 WENKE VIR MODERNE OUERS🍂 Bepaal die reëls🍂 Reëls, roetine en rituele🍂 Leef die waardes wat jy predik🍂 Kyk jou kind in...
21/04/2024

18 WENKE VIR MODERNE OUERS

🍂 Bepaal die reëls
🍂 Reëls, roetine en rituele
🍂 Leef die waardes wat jy predik
🍂 Kyk jou kind in die oë as jy met hom praat
🍂 Beklemtoon die positiewe en nie net die negatiewe
🍂 Hoek toe
🍂 Hok hom
🍂 Weerhou voorregte soos TV, speletjies ens.
🍂 Onderhandeling is vir die politici
🍂 Hou op omkoop
🍂 Doen wat jy belowe het - behou kind se vertroue
🍂 'n Vaste roetine
🍂 Ouers handhaaf 'n verenigde front
🍂 Eet saam aandete
🍂 Sagte liefde of ferm liefde?
🍂 Die beste geskenke: TYD & AANDAG
🍂 Wat seuns én dogters nodig het = PAPPA
🍂 "Focus on the family" se ses dissipline beginsels: *balanseer liefde met grense
*ouers is die leiers in die huis, nie kinders nie
*onderskei normale gedrag, kinderlike onverantwoordelikheid & openlike verset
*onthou konflik tussen ouer en kind is onafwendbaar
*finale maatstaf = ouerliefde & kind se beste belang
*moenie ophou bid nie



Met liefde & reëls: 18 wenke vir moderne ouers

Goeie ouers weet instinktief wat die regte ding is om vir hul kinders te doen. Hier is 18 wenke vir moderne ouers wat help!

10/04/2024

🍂TIME HEALS🍂

⏰⏰Hierdie is SO 'n goeie uitbeelding van hoe TYD wel genesing bring. Maar ai, ons is so ongeduldig met onsself en soek "INSTANT" verligting. ⏰⏰ Want om te wag, is vir ons almal baie moeilik in 'n "instant" kultuur waar alles al gister moes gebeur het.

❤️‍🩹Wees gawer met jouself en gun jouself tyd om seer te verwerk. Maar wees ook eerlik genoeg met jouself, om te erken as iets groter is as wat jy en tyd kan genees. Praat met iemand, kry hulp, word geestesgesond en leef weer voluit aan die ander kant van 🍁HERFS🍁 in jou lewe.




https://www.facebook.com/share/v/ckUjmJixKnKzAEqf/?mibextid=NnVzG8

Afsprake in persoon of aanlyn: 📌Berading (counselling) 📌 Ouerleiding 📌 Spelterapie🍁18 jaar se ondervinding in die veld v...
03/04/2024

Afsprake in persoon of aanlyn:

📌Berading (counselling)
📌 Ouerleiding
📌 Spelterapie

🍁18 jaar se ondervinding in die veld van Psigiatrie en Pediatrie.🍂Passie om mense deur die "herfs" van hul lewe te lei na 'n lewe in oorvloed.

☎️Kontak my gerus op 079 501 7500

☝️Die enigste opinie oor jou wat werklik saak maak, is díé van die enigste Een wat eintlik 'n oordeel mag vel. En sy har...
12/01/2024

☝️Die enigste opinie oor jou wat werklik saak maak, is díé van die enigste Een wat eintlik 'n oordeel mag vel. En sy hart is oorvol met liefde en aanvaarding vir jou, sy kind ❤️

📌📌Ek wens ek kon hierdie wysheid al heelwat vroeër in my lewe leer en ek poog elke dag om dit vir my kinders ook te leer.📌📌

🙈Wat ander mense van jou dink, het eintlik NIKS met jou te doen nie 🫣


Address

Kakamas

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27795017500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ask4theot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Ask4theot:

Shortcuts

Share