20/10/2026
Nog ’n plaaslike kliënt wat ons graag wou deel. 💚📸
Morne Labuschagne het onlangs by ARC Klerksdorp kom inloer en sy produkte direk by die winkel kom haal.
Ons geniet dit om die mense wat ARC ondersteun nou ook persoonlik te kan ontmoet.
📍 36 Hertzenberg Street, Wilkoppies, Klerksdorp
As jy in of rondom Klerksdorp is, kom loer gerus in en kyk self wat alles beskikbaar is.