Luipaardsvlei Home for the Aged

Luipaardsvlei Home for the Aged Accommodation for the elderly who cannot independently reside in the community.

11/08/2026

By Bastion
Glo Ons....

07/08/2026

A bachelor unit will be available from September for R5 920 (water and lights included).

Please contact Feron: 081 934 9823/011 955 2108 ☎️

07/08/2026
🍷 Goeie wyn. 'n Goeie doel. 🍷Soek jy 'n kwaliteit bottel wyn? Ons premium uitvoerwyn is die perfekte keuse – en met elke...
07/08/2026

🍷 Goeie wyn. 'n Goeie doel. 🍷

Soek jy 'n kwaliteit bottel wyn? Ons premium uitvoerwyn is die perfekte keuse – en met elke aankoop help jy om die liefdevolle versorging van ons inwoners te ondersteun.

πŸ’° R150 per bottel
πŸ“ Beskikbaar by Luipaardsvlei Tehuis vir Bejaardes
πŸš— Aflewering kan gereΓ«l word

πŸ“ž Bestel vandag nog by Miriana: 011 955 2108

Elke bottel wat oopmaak, laat mooi herinneringe herleef.

Damesoggend saam met Lindie Strydom – ’n oggend vol inspirasie, lag en lekker kuier. βœ¨πŸ“… 15 AugustusπŸ•˜ 9:00 vir 10:00πŸ“ NG ...
05/08/2026

Damesoggend saam met Lindie Strydom – ’n oggend vol inspirasie, lag en lekker kuier. ✨

πŸ“… 15 Augustus
πŸ•˜ 9:00 vir 10:00
πŸ“ NG Kerk Suiderlig
πŸ’° R150 pp

Sluit eetgoed, tee en koffie asook ’n geskenkpakkie in.

πŸ‘‰ Bespreek nou jou plek by Miriana 011 955 2108 / Annelie 0836792162

πŸ₯― Heerlike Vetkoek & Maalvleis by Luipaardsvlei! πŸ½οΈπŸ“… 7 AugustusπŸ’° R40 per porsie | R15 vir ongevulde vetkoekπŸ“ 1 Hompesstr...
03/08/2026

πŸ₯― Heerlike Vetkoek & Maalvleis by Luipaardsvlei! 🍽️

πŸ“… 7 Augustus
πŸ’° R40 per porsie | R15 vir ongevulde vetkoek
πŸ“ 1 Hompesstraat, Lewisham
πŸš— Gratis aflewering vir bestellings van R300 of meer

πŸ‘‰ Plaas jou bestelling voor 12:00 op 6 Augustus.
πŸ“ž Skakel Letitia by 011 955 2108.

πŸŽ‰ Baie geluk aan al ons inwoners wat onlangs verjaar het! πŸŽ‚πŸ’›Ons wens julle 'n wonderlike nuwe lewensjaar toe, gevul met ...
03/08/2026

πŸŽ‰ Baie geluk aan al ons inwoners wat onlangs verjaar het! πŸŽ‚πŸ’›
Ons wens julle 'n wonderlike nuwe lewensjaar toe, gevul met liefde, vreugde, goeie gesondheid en baie mooi herinneringe.

4 Augustus - Tilla De Jonge
8 Augustus - Dikotsi Lipuo
11 Augustus - Hester Lee
13 Augustus - Sophia Breedt
16 Augustus - Erika Visagie
16 Augustus - Werda Lombard
22 Augustus - Esme Herselman
24 Augustus - Gerrit Van Wyk
24 Augustus - Adriaan Lemmer
25 Augustus - Lisette Rautenbach

Geniet julle spesiale dag! πŸ₯³β€οΈ

πŸ’› Mandela-dag by Luipaardsvlei Tehuis vir Bejaardes πŸ’›Op 18 Julie het ons Mandela-dag op 'n besondere manier gevier! Ons ...
31/07/2026

πŸ’› Mandela-dag by Luipaardsvlei Tehuis vir Bejaardes πŸ’›
Op 18 Julie het ons Mandela-dag op 'n besondere manier gevier! Ons inwoners is bederf met heerlike cupcakes, lekker musiek en 'n dag vol glimlagte, saamkuier en vreugde.

Baie dankie aan elkeen wat gehelp het om hierdie dag so spesiaal te maak.

31/07/2026

Address

H/V Hompes Straat & Chamdor Weg
Krugersdorp

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27119552108

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Luipaardsvlei Home for the Aged posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share