09/04/2026
- Spel of Speel -
'n Aktiwiteit vir genot.
Maar wat is Spelterapie eintlik?
Spelterapie is 'n terapie wat 'n kind se natuurlike taal, speel, gebruik om hulle te help om hul gevoelens, gedagtes, ervaarings en uitdaagings uit te druk.
Die doel?
Spelterapie bied vir kinders 'n veilige, professionele en ondersteunende omgewing te skep waar hulle kan groei.
Dit kan help vir...
Angs
Lae Selfbeeld
Rou na verlies
Trauma of herstel
Akademiese stres of druk
en nog baie meer!
Reg om jou kind 'n kans te gee om te sweef?
Kontak my vandag!
072 996 1171 - Nelspruit - Suid Afrika