02/06/2026
π GRATIS Gesprekshandleiding vir Ouers van Tieners
Sukkel jy soms om jou tiener te verstaan of voel dit asof elke gesprek in 'n argument eindig?
Hierdie GRATIS gesprekshandleiding gee jou eenvoudige, praktiese wenke om moeilike gesprekke met meer kalmte en begrip te hanteer.
WhatsApp my om jou Gratis handleiding te kry!
π Wil jy nog dieper insig en praktiese hulpmiddels hΓͺ?
Bestel my 100% aanlyn 39-blad "Kalmte in die Chaos" Tienerhandleiding vir Ouers, spesiaal ontwerp om ouers te help om hul tieners beter te verstaan, kommunikasie te verbeter en sterker verhoudings te bou. Nou op spesiale aanbod beskikbaar, slegs R 150.00, aanbod geldig tot 15 Junie 2026 om 17:00.
π± WhatsApp Lize Claassen vir meer inligting oor die volledige handleiding of om te bestel:
078 670 7349