24/07/2026
Wat βn voorreg om genooi te wees om met ons bejaardes te gesels oor gesondheid by Sally Martin Park - Eet goed, voel goed vir die beste JY!
Saam Angelique Campher - Biokenetikus
βOns kan nie ons ouderdom verander nie, maar ons kan elke dag keuses maak wat ons
liggaam help om sterker, gesonder en gelukkiger te wees. Dis nooit te laat om mooi na
jouself te kyk nie.β