Viven Coaching

Call Website Contact the practice

Viven Coaching Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Viven Coaching, Health & Wellness Website, Pretoria.

Viven Coaching is dedicated to empowering individuals and caretakers to build resilience, unlock their potential, and create lasting positive change through personalized life/neuro coaching.

OKTOBER NAWEEK WEGBespreek en betaal jou deposito om jou plek te verseker teen 30 September. Ilzejdomingues@gmail.com
29/09/2026

OKTOBER NAWEEK WEG
Bespreek en betaal jou deposito om jou plek te verseker teen 30 September. [email protected]

17/09/2026

Onderwerp: 🌿 Hoop Herstel Retreat – ’n Naweek om weer asem te haal
Liewe vrou,
Wanneer was die laaste keer dat jy jouself toestemming gegee het om net te stop, te rus en asem te haal?
Ons nooi jou graag na die Hoop Herstel Retreat – ’n spesiale naweek waar jy kan wegkom van die gejaag van die alledaagse lewe en tyd kry om weer na jouself te luister.
Ons kuier by Hepsebah, slegs 2 ure se ry vanaf Pretoria, in die rustigheid van die natuur en saam met ’n klein groepie vroue.
Gedurende die naweek sal jy:
🌿 Deelneem aan 5 praktiese sessies oor emosionele regulering, aangebied deur ’n geregistreerde Neuro-Coach.
🌿 Leer eenvoudige vaardighede om jouself emosioneel beter te verstaan en te reguleer.
🌿 Tyd hê vir refleksie en integrasie in die natuur.
🌿 Tyd hê om saam te kuier, maar ook om net stil te word en tyd op jou eie te geniet.
🌿 Twee nagte in die natuur deurbring.
🌿 Geniet van alle etes wat ingesluit is.
Dit is nie ’n naweek waar jy iets moet kom “regmaak” nie.
Dit is ’n uitnodiging om te rus, te herstel en weer nuwe hoop te vind.
🌱 HOOP HERSTEL
30 Oktober – 1 November 2026
Hepsebah | 2 ure vanaf Pretoria
R2 000 per persoon – verblyf, 5 sessies en alle etes ingesluit.
Plekke is beperk omdat ons doelbewus met ’n klein groepie vroue werk.
Vir meer inligting of om jou plek te bespreek, kontak:
Magriet: 083 556 4763
Ilze: 083 276 4116
Ons sal graag hierdie besondere naweek saam met jou beleef. 🌿
Rus vir jou siel. Herstel vir jou lewe. Hoop vir jou toekoms.
Liefde Ilze 0832764116 en Magriet 0835564763

Hoop Herstel wegbreek in Oktober. 2 nagte Verblyf, etes en sessies ingesluitVir meer inligting stuur 'n epos ilzejdoming...
02/09/2026

Hoop Herstel wegbreek in Oktober. 2 nagte Verblyf, etes en sessies ingesluit
Vir meer inligting stuur 'n epos [email protected]

Naweek werkswinkel Begin vrydag aand: 11;12;13 September.Rsvp asb voor 5 September.
26/08/2026

Naweek werkswinkel Begin vrydag aand: 11;12;13 September.
Rsvp asb voor 5 September.

SESSIE 111 September 10am-12pm. Moreletapark.Rsvp voor 7 September..Plek vir 8 vroue.Ilzejdomingues@gmail.com
24/08/2026

SESSIE 1
11 September 10am-12pm. Moreletapark.
Rsvp voor 7 September..
Plek vir 8 vroue.
[email protected]

SEPTEMBER Naweek opsie
13/08/2026

SEPTEMBER Naweek opsie

Begin September.
13/08/2026

Begin September.

AUGUSTUS
13/08/2026

AUGUSTUS

Hoop Herstel werkswinkel vrydae oggende opsie.
04/08/2026

Hoop Herstel werkswinkel vrydae oggende opsie.

🌿 HOOP HERSTEL WERKSWINKEL 🌿Liewe VriendeEk is opgewonde om my nuwe Hoop Herstel Werkswinkel bekend te stel.  Daar is di...
04/08/2026

🌿 HOOP HERSTEL WERKSWINKEL 🌿

Liewe Vriende

Ek is opgewonde om my nuwe Hoop Herstel Werkswinkel bekend te stel. Daar is die naweek opsie of die vrydae oggende opsie.

Hierdie 6-sessies werkswinkel is spesiaal ontwerp vir vroue wat deur teleurstellings gegaan het en weer met hoop, innerlike rus en nuwe doelgerigtheid vorentoe wil beweeg.

Ek heg die uitnodiging vir beide opsies aan. As jy iemand ken wat by hierdie werkswinkel kan baat vind, is jy baie welkom om haar uit te nooi of die uitnodiging met haar te deel.

Voel ook vry om my te kontak indien jy enige vrae het of meer inligting benodig.

Met liefde
Ilze

Address

Pretoria
0044

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Viven Coaching posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Viven Coaching:

Shortcuts

Share