Amare Wellness Counselling

Amare Wellness Counselling Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Amare Wellness Counselling, Mental Health Service, Pretoria.

Jy is soveel meer đŸȘ»Moet dit nie vergeet nie
07/04/2026

Jy is soveel meer đŸȘ»
Moet dit nie vergeet nie

Somewhere along the way, most of us learned to measure ourselves by how others treated us. If they were dismissive, we assumed something was wrong with us. If they were cold, we figured we must have deserved it.

Your non-conscious mind absorbed that equation early. And it still runs it.
Here's what the research shows: how someone treats you is the output of their own accumulated patterns. Their history, their wounds, their unprocessed experiences. Their non-conscious mind in motion.

When someone's behavior toward you is cold or unkind, that's information about what's running in them. A pattern their mind built long before you entered the picture.
You were never the variable being measured.

Forward this to the friend who's been reading too much into how someone's been treating them lately. ❀‍đŸ©č

Amen
03/04/2026

Amen

// H i s w o u n d s — m y f r e e d o m //

But he was pierced for our transgressions, he was crushed for our iniquities; the punishment that brought us peace was on him, and by his wounds we are healed. Isaiah 53:3

01/04/2026

Dis soms so moeilik. Maar ons moet vertrou in God se plan vir ons lewe. God sien die grooter prentjie. Vertrou op Hom đŸ©·

31/03/2026
Healthy boundaries
27/02/2026

Healthy boundaries

We shouldn’t suddenly start categorizing everyone around us as healthy or not healthy. But we must pay attention to those who accept our healthy boundaries and those who resist them.

Healthy people who desire healthy relationships don’t have an issue with other people’s healthy boundaries.

17/01/2026

Baie waar woorde

Vir elke liewe klient wat op my bank kom sit het in 2025 wil ek dankie sĂȘ dat ek deel geword het van jou persoonlike rei...
24/12/2025

Vir elke liewe klient wat op my bank kom sit het in 2025 wil ek dankie sĂȘ dat ek deel geword het van jou persoonlike reis.

Weet net dat jy so ongelooflik kosbaar is, nie net by my nie maar by ons Hemelse Pappa.

Ek gaan net op 'n kort breek en is terug saam jou op my bank vanaf 5 Januarie 2026

Ek sien uit om nog stories op my bank te hoor. Ek sien uit om nog trane te deel saam jou my geliefde kliente. Ek sien uit om nog gebede saam jou te deel. Gebede wat verhoor word en die wat jy dalk meer in die Here se hande moet los in 2026.

Vir elke liewe klient wees veilig en geniet die tyd saam geliefdes. Mag jy God se genade en liefde voel in hierdie tydjie.

Shalom đŸ©”đŸ©·đŸȘ»
Nicolene

So belangrik om te onthou
20/12/2025

So belangrik om te onthou

Net soms moet ons stil staan en onsself herinner dat ons doen ok.  Net soms moet ons stil staan en terug kyk en sien wat...
25/10/2025

Net soms moet ons stil staan en onsself herinner dat ons doen ok. Net soms moet ons stil staan en terug kyk en sien wat ek reg gekry het die week.

As jy voel jy kort ondersteuning kontak my gerus dat ons die pad saam stap

072 377 6147

đŸ©·
21/10/2025

đŸ©·

Healing isn’t about trying to fix what’s wrong with you. It’s about learning to love the parts of yourself you once pushed away.

Growth starts the moment you choose kindness over criticism.

Internasionale Brein Dag!Vandag is dit internasionale brein dag.  Hoe sorg jy vir jou brein? Dis baie belangrik dat ons ...
22/07/2025

Internasionale Brein Dag!

Vandag is dit internasionale brein dag. Hoe sorg jy vir jou brein? Dis baie belangrik dat ons na ons brein ook kyk. Wat se gedagtes hou jy jou mee besig? Is dit positief of negatief?

Paulus sĂȘ nie verniet vir ons dat ons elke gedagte gevange moet neem en dit aan Christus gehoorsaam maak nie.
2 Korintiërs 10:5

As jy vandag terug d**k ... soek 1 positiewe ding in jou dag. Soek daai 1 ding waarvoor jy vandag dankbaar is. (Al is dit dat die skole weer begin het vandag mamma en pappa 😀)

As jy voel dat jy meestal negatiewe gedagtes het en sukkel om positief te raak kontak my gerus dan vir 'n afspraak.
072 377 6147

MOEG IS NIE SWAK NIE!Daar is 'n moeheid in jou wat net nie met slaap regkom nie.'n Sielsmoegheid.'n Hart wat sĂȘ: Ëk weet...
15/07/2025

MOEG IS NIE SWAK NIE!

Daar is 'n moeheid in jou wat net nie met slaap regkom nie.
'n Sielsmoegheid.
'n Hart wat sĂȘ: Ëk weet nie meer hoe lank ek dit nog kan doen nie."
Dis nie maklik om elke dag op te staan en aan te hou gee nie.
Vir jou kinders. Jou werk. Jou huwelijk. Jou mense.
Soms wil jy net vir 'n oomblik verdwyn - nie omdat jy wil weghardloop nie maar omdat jy net vir 'n oomblik wil asem haal sonder die gewig.

En dan kom die selfverwyt.
"Ek moet net harder probeer"
"Ek is swak dat ek nie alles kan hanteer nie"
"Ek is net lui"

Jy is nie swak nie my liewe mens. Moeg is 'n sein.

Jesus het selfs vir sy dissipels gesĂȘ dat hulle moet na 'n stil plek toe gaan en gaan rus - Mark 6:31

As Jesus rus nodig gehad het, hoekom glo jy jy mag nie ook rus nie?

Let op die verskil tussen lui en rus: Rus is 'n doelbewuste en voordelige daad om 'n blaas kans te neem en te herlaai. Luiheid is 'n huiwering om noodsaaklike werk te doen, wat dikwels negatiewe gevolge tot gevolg het.

Moeheid is nie die einde van jou pad nie. Dis dalk net die begin van jou terugkeer. Terug na rus. Terug na waarheid. Terug na Hom.

Mag jy vandag hoor "Kom na My toe, almal wat vermoed en belas is, en Ek sal julle rus gee" - Matt 11:28

Address

Pretoria
0181

Telephone

+27723776147

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Amare Wellness Counselling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Amare Wellness Counselling:

Share