Van Dalen Versorging

Van Dalen Versorging Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Van Dalen Versorging, Retirement and care home, Pretoria.

06/09/2026

Mis ouma Annie Visser vandag
Lief ouma

Van Dalen Versorgings Eenheid kon weer gaan groente haal...Dankie aan elke BoerIn Brits en omgewingWat ons so Bless Kyk ...
05/09/2026

Van Dalen Versorgings Eenheid kon weer gaan groente haal...
Dankie aan elke Boer
In Brits en omgewing
Wat ons so Bless
Kyk hoe mooi is die nartjie boorde
En die reuk daarvan onbeskryflik......
Ons saai graag na ons gemeenskap ook

22/08/2026

Vandag by Van Dalen
Was dit bietjie anders gedoen .........
Whoop whoop
Tot Bullet wou met bal speel

Baie geluk met ouma se verjaarsdag82 sjoe Mag ouma nog Baie jare vir ons gespaar weesOuma is ook al 3 jaar n inwoner Van...
04/08/2026

Baie geluk met ouma se verjaarsdag
82 sjoe
Mag ouma nog Baie jare vir ons gespaar wees
Ouma is ook al 3 jaar n inwoner
Van Vandalen Versorgings Eenheid
Lief jouma
Seeninge

BingoAand Lekker
01/08/2026

Bingo
Aand
Lekker

Mmmm lekkerOumense geniet dit nog  meer Dankie aan ons Donateur###
31/07/2026

Mmmm lekker
Oumense geniet dit nog meer
Dankie aan ons
Donateur
###

Vandag besef ek net weer wat sal ons sonder ons boere en werkers doen ......Dankie Here Seen elke hand elke land mag dit...
31/07/2026

Vandag besef ek net weer wat sal ons sonder ons boere en werkers doen ......
Dankie Here
Seen elke hand elke land mag dit elke keer vrugbare oes wees
Bewaar hul plase

Pragtige vrou met n groot HartWat ons elke keer so mooi ontvang en lekker geselsVandag kon ons  n  foto kry en dit post ...
31/07/2026

Pragtige vrou met n groot Hart
Wat ons elke keer so mooi ontvang en lekker gesels
Vandag kon ons n foto kry en dit post
Dankie
Blessings
Madibeng mense wow

Vars van plaas af X###
31/07/2026

Vars van plaas af
X###

Address

Pretoria

Telephone

+27826750586

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Dalen Versorging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Van Dalen Versorging:

Shortcuts

Share