Oudtshoorn Funeral Home

  • Home
  • Oudtshoorn Funeral Home

Oudtshoorn Funeral Home Lewe elke dag voluit, want môre is aan niemand belowe nie. Ons is na-ure beskikbaar.

Ons standaard kantoor ure is van Maandag tot Vrydag 08:00 tot 17:00 en op Saterdae van 08:00 tot 12:00.

WE'RE HIRING – FUNERAL POLICY AGENTSAre you motivated, passionate about helping people, and looking for an opportunity t...
11/07/2026

WE'RE HIRING – FUNERAL POLICY AGENTS

Are you motivated, passionate about helping people, and looking for an opportunity to build a rewarding career?

Olivier & Vermeulen Funeral Services is looking for dedicated Funeral Policy Agents to join our growing team.

We are looking for individuals who are:
✅ Self-motivated and goal-driven
✅ Honest, professional, and reliable
✅ Friendly with excellent communication skills
✅ Passionate about serving their community
✅ Able to work independently and as part of a team

What we offer:
• Competitive commission structure
• Ongoing training and support
• Opportunity for career growth
• The chance to make a meaningful difference by helping families plan ahead with dignity and peace of mind.

No previous experience? If you have the right attitude and a willingness to learn, we would love to hear from you.

Oudtshoorn Funeral Services
44 Adderley Street, Oudtshoorn
044 272 5802 (All Hours)

Apply today and become part of a company that has been caring for families with compassion and dignity for generations.

Send your CV to [email protected]. Only shortlisted candidates will be contacted for an interview.

Life is precious, every moment a gift.

Aan die Jaftha Familie wat hul geliefde Lena verloor het.Vir langer as 17 jaar, was haar polis maandeliks betaal en het ...
03/07/2026

Aan die Jaftha Familie wat hul geliefde Lena verloor het.

Vir langer as 17 jaar, was haar polis maandeliks betaal en het gekwalifiseer vir ‘n kruideniers koopbewys ter waarde van R2 500.00.

Uit die diepte van ons harte sê ons dankie
vir julle jare lange, lojale en pligsgetroue betalings. Julle is die mense wat saam met ons deur die storms beweeg het, wat gekies het om die pad
tot aan die einde toe saam met ons te stap.
Wees verseker van ons beste dienste, vandag en altyd.

⚜️Oudtshoorn Begrafnisdienste⚜️
📍Adderleystraat 44, Oudtshoorn
☎️Tel: 044 272 5802 - Alle Ure
📧Epos: [email protected]
⚜️Die lewe is kosbaar, elke oomblik 'n geskenk⚜️

Aan die Abrahams Familie wat hul geliefde Hendrik verloor het.Vir langer as 17 jaar, was sy polis maandeliks betaal en h...
03/07/2026

Aan die Abrahams Familie wat hul geliefde Hendrik verloor het.

Vir langer as 17 jaar, was sy polis maandeliks betaal en het gekwalifiseer vir ‘n kruideniers koopbewys ter waarde van R2 500.00.

Uit die diepte van ons harte sê ons dankie
vir julle jare lange, lojale en pligsgetroue betalings. Julle is die mense wat saam met ons deur die storms beweeg het, wat gekies het om die pad
tot aan die einde toe saam met ons te stap.
Wees verseker van ons beste dienste, vandag en altyd.

⚜️Oudtshoorn Begrafnisdienste⚜️
📍Adderleystraat 44, Oudtshoorn
☎️Tel: 044 272 5802 - Alle Ure
📧Epos: [email protected]
⚜️Die lewe is kosbaar, elke oomblik 'n geskenk⚜️

🌿 Help ons om weer die verskil te maak 🌿Met opregte dankbaarheid deel ons dat ons vir die tweede keer genomineer is vir ...
20/06/2026

🌿 Help ons om weer die verskil te maak 🌿

Met opregte dankbaarheid deel ons dat ons vir die tweede keer genomineer is vir die Reader’s Choice Awards – Best of Oudtshoorn in die kategorie Professional Services – Best Funeral Services.

Verlede jaar het ons die voorreg gehad om te wen — ’n eer wat ons diep koester.

Ons hoop om vanjaar weer daardie selfde oorwinning saam met ons gemeenskap te kan beleef. 🤍
Elke stem beteken vir ons soveel meer as net erkenning — dit is ’n teken van vertroue, ondersteuning en die band wat ons met julle deel in die mees betekenisvolle en moeilike tye.

Dit neem minder as ’n minuut om te stem:

Opsie 1: Op die webwerf
Gaan na die Oudtshoorn Courant se webwerf
Klik op Reader’s Choice Awards – Best of Oudtshoorn
Kies Professional Services
Scroll na Best Funeral Services
Kies Oudtshoorn Begrafnisdienste en klik VOTE
https://www.bestofsouthafrica.co.za/oudtshoorn/

Opsie 2: Met jou selfoon
📱 Skandeer die QR-kode en volg dieselfde stappe

Dankie dat julle saam met ons stap.

Met julle ondersteuning kan ons weer die eer van hierdie toekenning deel. 🌸

Oudtshoorn Begrafnisdienste
📍Adderleystraat 44, Oudtshoorn
📞044 272 5802 Alle Ure
⚜️Die lewe is kosbaar, elke oomblik 'n geskenk⚜️

13/05/2026

Selfs die swaarste storms in die lewe sal eendag verbygaan. Daarna kom ’n stille kalmte, en die sagte belofte van ’n reënboog—wat ons herinner dat hoop steeds leef en dat môre weer lig kan bring. In hierdie tye van verlies is ons hier, sagkens en met waardigheid, om ons ondersteuning te bied en elke lewe met uiterse respek te eer.

⚜️Oudtshoorn Begrafnisdienste⚜️
📍Adderleystraat 44, Oudtshoorn
☎️Tel: 044 272 5802 - Alle Ure
📧Epos: [email protected]
⚜️Die lewe is kosbaar, elke oomblik 'n geskenk.⚜️

10/05/2026

To every Mom, Aunt, Sister, Grandmother and guiding heart - your love shapes lives in ways words never can. Happy Mother's Day! From all of us!

22/04/2026

Oudtshoorn Begrafnisdienste is met trots deel van die Olivier & Vermeulen Begrafnisgroep, met nog twee takke. George (Olviier & Vermeulen Begrafnisdienste) en Knysna (H.S. Perks Begrafnisdienste). Ons dien die Tuinroete met deernis, sorg en professionaliteit.

Oudtshoorn Begrafnisdienste
📍 Adderleystraat 44, Oudtshoorn
☎️ Tel: 044 272 5802 – 24 uur beskikbaar
📧 E-pos: [email protected]
⚜️ Die lewe is kosbaar, elke oomblik ’n geskenk. ⚜️

In tye van verlies, is vertroue die belangrikste.Om 'n begrafnisonderneming te kies is een van die belangrikste besluite...
14/04/2026

In tye van verlies, is vertroue die belangrikste.

Om 'n begrafnisonderneming te kies is een van die belangrikste besluite wat 'n familie sal neem.

Om te help, deel ons
'n paar eenvoudige riglyne om jou te help
om ingeligte, veilige keuses te maak. sodat jy
verseker dat jou geliefdes altyd beskerm word.

Omdat jou gemoedsrus saak maak.

Oudsthoorn Begrafnisdienste
📍Adderleystraat 44, Oudtshoorn
☎️044 272 5802 - Alle Ure
📧[email protected]
⚜️Die lewe is kosbaar, elke oomblik 'n geskenk.⚜️

“April bring ’n sagte uitnodiging om weer asem te skep — om lig raak te sien te midde van verlies, en om vas te hou aan ...
01/04/2026

“April bring ’n sagte uitnodiging om weer asem te skep —
om lig raak te sien te midde van verlies,
en om vas te hou aan die stille wete
dat genesing stadig groei,
dag vir dag.”

Oudtshoorn Begrafnisdienste
📍Adderleystraat 44, Oudtshoorn
☎️Tel: 044 272 5802
⏰Alle ure beskikbaar
📧[email protected]
⚜️Die lewe is kosbaar, elke oomblik 'n geskenk.⚜️

17/03/2026

Introducing our custom-built trailer hearses — a unique combination of practicality, elegance, and heartfelt care.
Designed to be paired with a family vehicle, these hearses allow loved ones to remain closely connected during one of life’s most difficult journeys. With a focus on dignity, respect, and understated beauty, they offer a meaningful alternative that honours every farewell with grace.
Because every final journey deserves to be personal, dignified, and remembered with care.
H.S. Perks Funeral Home
📍44 Adderley Street, Oudtshoorn
☎️044 272 5802 – All Hours
📧[email protected]
⚜️Life is precious, every moment a gift.⚜️

Address


Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27442725802

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oudtshoorn Funeral Home posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Oudtshoorn Funeral Home:

Shortcuts

  • Want your practice to be the top-listed Clinic?

Share