Alldays Safari Pharmacy

Alldays Safari Pharmacy Alldays Safari Pharmacy

04/07/2026

Ons is ongelukkig toe vandag aangesien ons apteker siek is en aansterk by die huis. Ons vra onverskoning vir enige ongerief.

19/06/2026

The pharmacy will be closed on 20 June 2026 due to unforeseen circumstances. We trust that our clients will understand. For enquiries please contact Elvera van Wyk on 0829218669

19/06/2026

Weens onvoorsiene omstandighede sal die apteek op Saterdag 20 Junie 2026 toe wees. Ons glo en vertrou dat U sal verstaan. Vir verdere navrae kontak Elvera van Wyk op 0829218669

Geseënde Kersfees 🌟Merry Christmas“God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Ho...
25/12/2025

Geseënde Kersfees 🌟Merry Christmas

“God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.”
‭‭JOHANNES‬ ‭3‬:‭16‬ ‭AFR83‬‬

““For God so loved the world, that he gave his only Son, that whoever believes in him should not perish but have eternal life.”
‭‭John‬ ‭3‬:‭16‬ ‭ESV‬‬

In the spirit of giving, I wish you a meaningful Day of Reconciliation. May this occasion remind us to appreciate our bl...
16/12/2025

In the spirit of giving, I wish you a meaningful Day of Reconciliation. May this occasion remind us to appreciate our blessings and share them with others.

Geseënde GeloftedagMatteus 28:20- " Ek weet vir seker : Ek is vir altyd by julle,  tot aan die einde van die wêreldgeski...
16/12/2025

Geseënde Geloftedag

Matteus 28:20- " Ek weet vir seker : Ek is vir altyd by julle, tot aan die einde van die wêreldgeskiedenis "

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) verklaar dat allergiese rinitis, ook bekend as hooikoors, en asma algemene allerg...
01/09/2025

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) verklaar dat allergiese rinitis, ook bekend as hooikoors, en asma algemene allergiese toestande is wat baie individue wêreldwyd affekteer. Indien jy enige simptome het kom sien ons gerus en ons help graag 💊

Address

2 Main Street
Alldays
0909

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Telephone

+27725103164

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Alldays Safari Pharmacy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Alldays Safari Pharmacy:

Shortcuts

Share