Abra-kedabra Crèche

Abra-kedabra Crèche Abra-kedabra Crèche - Waar drome en verbeelding begin...

12/08/2026
05/08/2026

😴🦠 Why Your Child Gets More Sick When They’re Overtired

Parents often focus on vitamins, immune boosters and healthy eating…
But one of the biggest things affecting your child’s immune system is actually:

👉 SLEEP

When children are overtired, their bodies struggle to fight infections properly.

That’s why children who:
• Go to bed too late
• Skip naps
• Wake often at night
• Have busy, overstimulating schedules

👉 Often get sick more frequently and take longer to recover.

😴 What happens when kids don’t sleep enough?

Poor sleep can lead to:

• Weaker immune function
• More coughs & colds
• Increased inflammation
• Mood swings & meltdowns
• Difficulty concentrating
• Slower recovery from illness

🧠 A tired child’s body is stressed

Overtired children produce more stress hormones, which can affect:
• Immunity
• Appetite
• Behaviour
• Emotional regulation

Sometimes the “naughty” or emotional child is actually just… exhausted.

⏰ How much sleep do children actually need?

👶 Babies: 12–16 hours
🧒 Toddlers: 11–14 hours
👦 School kids: 9–11 hours

And yes… many children are getting far less than this.

💡 Signs your child may be overtired

• Hyperactive at night
• Emotional meltdowns
• Struggling to wake up
• Dark circles under eyes
• Constant illness
• Falling asleep in the car instantly

🤍 The good news?

Earlier bedtimes are one of the simplest ways to support your child’s:
✔ Immunity
✔ Behaviour
✔ Mood
✔ Overall health

Sometimes the best “immune booster” is not found in a bottle…
👉 It’s a good night’s sleep.

💬 What time does bedtime happen in your house? 😅

Dr Willem Smit
Paediatrician

By Abra-kedabra Crèche weet ons dat uitstekende opvoeding by goed opgeleide personeel begin.Ons span het onlangs weer op...
31/07/2026

By Abra-kedabra Crèche weet ons dat uitstekende opvoeding by goed opgeleide personeel begin.

Ons span het onlangs weer opleiding gekry om hul kennis, vaardighede en passie vir vroeë kinderontwikkeling verder uit te bou. Deur voortdurend te leer en te groei, verseker ons dat ons kinders elke dag die beste moontlike sorg en gehalte-onderrig ontvang.

😁Ag en lyk hulle nie pragtig nie?!😁

Dankie Die MOS Inisiatief vir die geleentheid om te groei.



29/07/2026

oor Hoe Babas Verstandelik Ontwikkel

Wat is Verstandelike Ontwikkeling? Verstandelike ontwikkeling verwys na hoe kinders leer om die wêreld te verstaan en te beïnvloed.
Dit ontwikkel baie vinnig in die eerste twee jaar en lê saam met fisiese, sosio-emosionele en taalontwikkeling die grondslag vir alle latere leer.
Kan ons babas help om slimmer te word? Kinders word gebore met sekere genetiese sterk- en swakpunte, maar die omgewing waarin hulle grootword bepaal in watter mate hul aangebore potensiaal ontsluit word.

Vind die volledige an aflaaibare hulpmiddel op ons webblad hier:
https://aonetwerk.co.za/feite-en-wenke/

Hulp vir opvoeders en ouers met komplimente van die .
Let wel, hierdie inhoud is onderhewig aan outeursreg.



FEDSAS LAPA Uitgewers SAOU Nasionaal / National VivA Afrikaans

Opgewonde oor die toekoms vir Afrikaanse kinders in Beaufort- Wes.Karos Akademie en vuurvliegieakademie   Die MOS Inisia...
28/07/2026

Opgewonde oor die toekoms vir Afrikaanse kinders in Beaufort- Wes.
Karos Akademie en vuurvliegieakademie





Die MOS Inisiatief

Ons brei ons belegging in die Karoo uit.

Ons glo dat elke kind toegang tot gehalte Afrikaanse moedertaalonderrig verdien. Daarom is ons trots om aan te kondig dat ons ons aandeelhouding in Vuurvliegie Akademie verhoog het. Saam met Karos Akademie versterk hierdie stap ons verbintenis om meer geleenthede vir leerders, ouers en gemeenskappe in die Karoo te skep.

Lees meer oor hierdie ontwikkeling: https://www.diemos.co.za/die-mos-inisiatief-vergroot-vuurvliegie-akademie-aandeel/

🟠🔴Dit was nou een “magical” en vet pret oggend by Abra-kedabra Crèche!🟢🟡Dankie André the Magician vir ‘n onvergeetlike o...
22/07/2026

🟠🔴Dit was nou een “magical” en vet pret oggend by Abra-kedabra Crèche!🟢🟡

Dankie André the Magician vir ‘n onvergeetlike oggend.





Die MOS Inisiatief

📚 Gee jou kind ’n voorsprong vir “grootskool”!Abra-Kedabra Crèche bied ’n geregistreerde Graad R-klas met ’n sterk fokus...
20/07/2026

📚 Gee jou kind ’n voorsprong vir “grootskool”!
Abra-Kedabra Crèche bied ’n geregistreerde Graad R-klas met ’n sterk fokus op skoolgereedheid en selfvertroue. 🌟

Ons kinders leer deur:
✔️ Kreatiewe spel
✔️ Roetine en struktuur
✔️ Individuele aandag
✔️ Positiewe ondersteuning
💚 En nou kan jy inskryf vir Graad R in 2027 met GRATIS registrasie tot einde September!

👶 Ouderdomme: 3 maande tot Graad R
📍 Bellville
👉 Besoek ons vandag: abrakedabra.co.za

Die MOS Inisiatief

📚 Gee jou kind ’n voorsprong vir “grootskool”!Abra-Kedabra Crèche bied ’n geregistreerde Graad R-klas met ’n sterk fokus...
17/07/2026

📚 Gee jou kind ’n voorsprong vir “grootskool”!
Abra-Kedabra Crèche bied ’n geregistreerde Graad R-klas met ’n sterk fokus op skoolgereedheid en selfvertroue. 🌟

Ons kinders leer deur:
✔️ Kreatiewe spel
✔️ Roetine en struktuur
✔️ Individuele aandag
✔️ Positiewe ondersteuning
💚 En nou kan jy inskryf vir Graad R in 2027 met GRATIS registrasie tot einde September!

👶 Ouderdomme: 3 maande tot Graad R
📍 Bellville
👉 Besoek ons vandag: abrakedabra.co.za

Die MOS Inisiatief

Ervaar top kindersorg en opvoeding by Abra-Kedabra Kleuterskool in Bellville, Kaapstad. Ons sorg vir kleintjies vanaf 3 maande tot Graad R met 'n liefde vir kinders en holistiese ontwikkeling.

Address

Malibu Street
Bellville
7530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Abra-kedabra Crèche posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Abra-kedabra Crèche:

Shortcuts

Share