06/04/2026
Vandag is dit 5 Geseende Jare terug in Praktyk na die oorplanting… Time flies when you’re having fun.! 😆
Dankie vir almal se liefde en ondersteuning en gebede. Ek is steeds “Geseënd en Gesond” soos my pasiënt, Tannie Ruth, altyd Sê. DANKBAAR! 🙏