FA Kleinhans Ortotis Prototis

FA Kleinhans Ortotis Prototis Orthotics, wheelchairs, prosthetic limbs

19/05/2016

Mnr Kleinhans en sy dogter Susan praat vanoggend 10:15 op radio rosestad oor rug pyn skakel gerus in op radio rosestad
Mr Kleinhans and his daughter Susan are on radio rosetad this morning at 10:15 they will be talking about back pain please tune in to radio rosestad.

Saterdag saam met Paul Steyn geloop. Hier is 'n paar foto's van die stap. Dankie vir almal wat saam kom stap het, glo di...
15/02/2016

Saterdag saam met Paul Steyn geloop. Hier is 'n paar foto's van die stap. Dankie vir almal wat saam kom stap het, glo dit het baie vir Paul beteken toe daar 'n paar mense saam met hom gestap het en hom gegroet het voor hy na Brandfort geloop het. Baie dankie ook aan die polisie wat ons gehelp het om deur die verkeer te kon loop.

10/02/2016

Met môre se praatjie gaan Paul Steyn saam met hulle oor die radio praat. Paul Steyn is 'n prostese wat loop vir fondsinsameling vir prostese pasiënte wat nie 'n prostese kan bekostig nie.

04/02/2016

Mnr Kleinhans en sy dogter Susan Kleinhans praat 11 Februarie om 10:15 op Radio rosestad oor sport maseerings skakel gerus in om te hoor wat hulle sê.
Mr Kleinhans and his daughter Susan Kleinhans are speaking on Radio Rosestad on 11 February at 10:15 about sports messages, tune in to hear what they say

04/02/2016

Gebruik tans twee soorte bors prosteses. Anita en Silima. Ons hou ook bra's aan vir dames wat bra's nodig het vir hul prosteses.

10/09/2015

Ons het die voorreg gehad om verlede maand die Mustangs the ondersteun. Die dames van die praktyk het Wattbikes gery vir fonds insameling.

30/03/2015

Ons is besig om 'n kantoor in te rig waar Lindie borsprostese dames gaan sien.

Vandag het ons afskeid geneem van ons manager, Jodi van Sittert. Sy het 'n leë plek hier gelaat en ons sal haar verseker...
29/01/2015

Vandag het ons afskeid geneem van ons manager, Jodi van Sittert. Sy het 'n leë plek hier gelaat en ons sal haar verseker mis. Ons bid God se seen oor haar en haar gesin uit.

Hier is 'n paar foto's van die sportmedia funksie.
09/12/2014

Hier is 'n paar foto's van die sportmedia funksie.

08/09/2014

Ons innige meegevoel met die afsterwe van ons praktyk manager se suster.

03/09/2014

Ons sal more van 10:00 tot 14:00 gesluit wees, Mnr Kleinhans gaan na sy suster se begrafnis.

12/08/2014

En so seën die Here gisteraand ons land met reën. Ons het soveel om oor dankbaar te wees.

Address

Kolbe Laan 22, Oranjesig
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FA Kleinhans Ortotis Prototis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category