25/05/2020
Geluk aan Keketso & Lutricca Seshemane met julle pragtige dogtertjie👼 !!!
Sy is pragtig, julle moet haar mooi oppas. Elke bondeltjie bring Vreugde in 'n mens se hart jul is GEBLESSED !!!🌺
Gebore: 20/03/2020
Tyd: 05h50
Gewig: 2.83kg
Lengte: -
Dokter: Dr. MW Bouwer.
, ,
Dankie dat julle ons gekies het om hierdie ervaring saam jul te kon ervaar.💓💓💓💓💓