Self-Care for the Psyche Selfsorg vir die Psige

Self-Care for the Psyche Selfsorg vir die Psige Master's degrees in Communication and Psychology, and a deep respect for a spiritual attitude.

Life's simple pleasures: the gorgeous fragrance of our very own gardenia - a favourite since childhood.
30/10/2024

Life's simple pleasures: the gorgeous fragrance of our very own gardenia - a favourite since childhood.

Twee Kroonstad-boorlinge ontmoet in Bloemfontein: spesiaal om saam met Elize Rowan te kuier op die vooraand van haar les...
25/10/2024

Twee Kroonstad-boorlinge ontmoet in Bloemfontein: spesiaal om saam met Elize Rowan te kuier op die vooraand van haar lesing by die Vrystaatse Universiteit se Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans - "Hoekom dit belangrik is om familie- en kontreistories vas te lê". So reg in my kraal!

Boonop het Elize 'n paar jaar gelede vir ons Jung-groep hier in Bloemfontein 'n SoulCollage® kursus aangebied.

'n Heerlike herontmoeting waar ons ons SoulCollage® "susters" Marita van der Riet en Zelda Blue onthou het.

On my way to Cape Town this weekend for Soul Collage training with Marita van der Riet. We have had to make a number of ...
17/09/2024

On my way to Cape Town this weekend for Soul Collage training with Marita van der Riet. We have had to make a number of cards to take along and this preparation has been both exciting and heartfelt.
I look forward to implementing SoulCollage® in my retreats and workshops.

Ek sprei my vlerke na die noorde ...Sien geweldig daarna uit om dié werksessie saam met Anné van Memoire Books aan te bi...
04/09/2024

Ek sprei my vlerke na die noorde ...
Sien geweldig daarna uit om dié werksessie saam met Anné van Memoire Books aan te bied - en om saam met my agter-kleinniggie Adri Human en haar man Callie te kuier terwyl ek daar is.

Die gedagte oor so 'n werksessie het ontstaan toe ek en Anné mekaar tydens die Vrystaatse Literatuurfees ontmoet het: dit was Maritsa Joy Barlow se blink gedagte dat ek 'n gesprek met Anné voer oor haar unieke nalatenskapjoernaal wat vroeër vanjaar die lig gesien het.
Terloops: ons bied in Afrikaans ook aan.

19/06/2024
Ek kan steeds nie glo dat hierdie wonderlike geleentheid my te b***t geval het nie! En dit sal 'n voorreg wees om die in...
13/05/2024

Ek kan steeds nie glo dat hierdie wonderlike geleentheid my te b***t geval het nie! En dit sal 'n voorreg wees om die inligting wat ek tydens die weeklange ervaring verkry tydens my werksessies en retreats te deel.

What an incredible opportunity: I literally cannot wait. And I look forward to sharing the new information gained at this week-long immersive experience during my workshops and retreats.


Ek het die afgelope week een van die állerlekkerste verrassings van my lewe gekry: die nuus dat ek ‘n toelaag ontvang he...
30/03/2024

Ek het die afgelope week een van die állerlekkerste verrassings van my lewe gekry: die nuus dat ek ‘n toelaag ontvang het om die jaarlikse Jungian Odyssey in Switserland by te woon.

Die Jungian Odyssey is gegrond op die werk van Carl Gustav Jung, die Switserse psigiater en psigo-analis wie se werk mense steeds – 62 jaar ná sy dood – wêreldwyd inspireer. Die Odyssey se weeklange program met internasionale sprekers sluit ook ‘n paar ‘experiential workshops’ in oor aspekte soos BodyDreaming® en wat die program beskryf as 'a journey into the artistic, therapeutic, and transpersonal dimensions of sound, song, and music'.

Daarby word die Odyssey aangebied in 'n Benediktynse klooster, Disentis Abbey, op die dorp Disentis-Mustér. Sielskos.

Wat ‘n voorreg! Ek kan nie wag nie …


Extremely excited about the opportunity to work with another professional, Anelle Naude, as it enhances our retreat offe...
13/03/2024

Extremely excited about the opportunity to work with another professional, Anelle Naude, as it enhances our retreat offering by including music as a vehicle for self-exploration journeys.

Address

Waverley
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Self-Care for the Psyche Selfsorg vir die Psige posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share