22/07/2026
πΏπ ONTMOET GROMPIE GROEN! ππΏ
Daarβs βn nuwe maatjie wat tussen die vars blaartjies van Koesterwoud kom kuierβ¦ πβ¨
Met haar vrolike glimlag, borrelende geaardheid en spesiale kruiesakkie aan haar sy, is Grompie Groen altyd reg om klein maatjies te herinner aan gelukkige oomblikke en βn ligte hart. ππ«§
Sy hou daarvan om vars lug te ruik, tussen die groenigheid te kuier en natuurlikβ¦ haar maatjies te help! π±
π Gunsteling kleur: Mintgroen
π Spesiale item: Haar kruiesakkie
πΏ Haar plekkie: Muntvallei
β¨ Haar lewensles: Geluk lΓͺ in dierbare oomblikke en βn ligte hart.
Welkom by ons Druppel Maatjies-familie, Grompie Groen! π
Wat maak JOU vandag gelukkig? πΏβ¨
Koester elke dag, één druppel op βn slag. π