25/07/2026
Hoe lekker was dit nie om saam met Philip Moolman ou bekende en geliefde liedjies te onthou nie! Philip Moolman is self 'n bekende akteur en musikant, en Siesta se inwoners was bevoorreg om te kon terugsit en te luister - en so saam te kon onthou.
Dankie vir 'n heerlike oggend!🤗🙏