Herfsvreugde Tehuis

Herfsvreugde Tehuis Herfsvreugde Ouetehuis in Bonnievale bied 'n veilige, sorgsame en ondersteunende omgewing vir bejaarde inwoners.

Ons eer hul bydraes deur kwaliteit sorg, gemak en gemeenkap deur ons toegewyde personeel te bied. Ons eer hul bydraes deur kwaliteit sorg, gemak en geselskap vanaf ons toegewyde personeel.

21/08/2026

CONGRATULATIONS, MONTAGU! 🎉🏆

A huge congratulations to Montagu on being named Best Dorpie in the Kfm 94.5 Awards! 🎉

What a wonderful achievement for this beautiful Langeberg town and its community! With its spectacular mountains, rich heritage, natural beauty and warm hospitality, Montagu has plenty to be proud of. ❤️

And a special mention to Robertson, who proudly claimed second place in the Best Dorpie category!

Well done to everyone who voted and helped put Montagu in the spotlight! 🌿🏆

A massive congratulations to Provincial Minister Jaco Londt to being appointed as the new Minister of Education.
21/08/2026

A massive congratulations to Provincial Minister Jaco Londt to being appointed as the new Minister of Education.

A massive congratulations to Provincial Minister Jaco Londt to being appointed as the new Minister of Education and Provincial Minister Wendy Kaizer Philander for stepping into her new roll as Minister of Social Development.

We have full faith in them to help create more opportunity across our province. Together we can work, learn and build a healthier society 💛💚❤️

✨ HERFSVREUGDE - HIGH TEA ✨Laaste kans om jou kaartjie te koop! 🎟️ Beperkte kaartjies nog beskikbaar!Kom kuier volgende ...
20/08/2026

✨ HERFSVREUGDE - HIGH TEA ✨

Laaste kans om jou kaartjie te koop! 🎟️ Beperkte kaartjies nog beskikbaar!

Kom kuier volgende Saterdag, 29 Augustus , saam met ons vir ’n heerlike oggend.☕️💕

Kry jou kaartjie nou – ons sien uit om jou daar te hê!

🌸 Vrouemaand by Herfsvreugde 🌸Ter viering van Vrouemaand het Rhoda Papp en Christina Flink, ons OTA-span by Herfsvreugde...
13/08/2026

🌸 Vrouemaand by Herfsvreugde 🌸

Ter viering van Vrouemaand het Rhoda Papp en Christina Flink, ons OTA-span by Herfsvreugde Tehuis, ’n besonderse oggendtee vir die dames van ons Tehuis, asook Huis Danie le Roux se inwoners gereël. ☕🌷

Ons was bevoorreg om me. Sharlene Strauss van die VGK as spreker te verwelkom, sy het ons inwoner dames met ’n mooi en bemoedigende boodskap geïnspireer. Jemina Kleinbooi van die Bonnievale biblioteek, het ook 'n pragtige gedig voorgelees, wat die kosbaarheid van vrouwees uitgebeeld het.

Baie dankie aan almal wat hierdie oggend so spesiaal gemaak het. 💐

Aan elke vrou: jou krag, liefde en omgee maak ’n verskil. Geseënde Vrouemaand! ❤️



09/08/2026
🧀🍷 Sterkte aan ons Kaas en Wyn-span! 🍷🧀Vandag verteenwoordig hierdie wonderlike groep inwoners Herfsvreugde by Huis Lafr...
06/08/2026

🧀🍷 Sterkte aan ons Kaas en Wyn-span! 🍷🧀

Vandag verteenwoordig hierdie wonderlike groep inwoners Herfsvreugde by Huis Lafras Moolman se Speletjiesdag.

Ons wens julle 'n dag vol lag, lekker samesyn, nuwe vriendskappe en mooi herinneringe toe. Mag julle in baie meer opsigte as net die eindtelling as oorwinnaars huis toe keer! 💙

Veilige reis, geniet elke oomblik, en weet ons hou duim vas vir julle! 🎉👏

03/08/2026

Address

29 Van Zyl Street
Bonnievale
6730

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Herfsvreugde Tehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Herfsvreugde Tehuis:

Shortcuts

Share

Category