Mareesig

Mareesig Mareesig se wens vir almal is om die lewe se mooi te kan ervaar. Vlymskerp Visie. Modern. Gemaklik. Optometrie grade verwerf. Vir hulle is dit net die begin...

Júan en Lilyan het onderskeidelik by Die Universiteit van Johannesburg en Die Universiteit van die Vrystaat hulle B. Hulle liefde vir mense, oogkunde en sport het hulle bymekaar gebring. Júan, 'n Cradock klong, en Lilyan, 'n Bloemfonteinse roos, het beide ondervinding opgedoen in die korporatiewe wêreld. Die stad se gejaag was egter nie vir hulle nie.
'n Kwaliteit lewe en mense verhoudings wat vir

jare hou is waarna hulle streef. Hulle wil om elke hoek en draai in 'n bekende gesig vas loop in 'n dorpie waar mense weet watter tannie se melktert die lekkerste is en waar jy jou buurman ken. Na jare van groot droom het die idee van "MAREESIG" 'n werklikheid geword.

Eye Candy 🍭 Die bril, nie die man nie. 😉Maui Jim
31/07/2026

Eye Candy 🍭

Die bril, nie die man nie. 😉

Maui Jim

Van eerste pas tot finale glimlag. 🤩
25/05/2026

Van eerste pas tot finale glimlag. 🤩

Hou op scroll. Dis hierdie een. 🤩Naweek-houding in volle kleur. 🩷Oakley
24/04/2026

Hou op scroll. Dis hierdie een. 🤩

Naweek-houding in volle kleur. 🩷

Oakley

Die regte bril laat jou nie net sien nie, dit laat jou gesien word! 💜
17/04/2026

Die regte bril laat jou nie net sien nie, dit laat jou gesien word! 💜

2026! Hierdie gaan ‘n gatskop jaar wees!Ons kyk uit vir al die nuwe, en ou, gesigte. 👀 Wees gelukkig, soos ‘n dame met ‘...
12/01/2026

2026! Hierdie gaan ‘n gatskop jaar wees!

Ons kyk uit vir al die nuwe, en ou, gesigte. 👀

Wees gelukkig, soos ‘n dame met ‘n waatlemoen! Ons pak 2026 graag saam met julle aan! 🍉

04/12/2025
Ek mag stadig wees, maar my bril hardloop teen 4min/km. 😎 Stadige bene, vinnige bril! 💨
28/11/2025

Ek mag stadig wees, maar my bril hardloop teen 4min/km. 😎
Stadige bene, vinnige bril! 💨

Address

7 Dirkie Uys Street
Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:30 - 16:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27284242611

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mareesig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Mareesig:

Shortcuts

Share

Category