17/06/2026
Aan die Fredericks familie.
Ons wil graag ons innige meegevoel met julle deel met die heengaan van julle geliefde. Mag die Here julle in hierdie moeilike tyd omvou met Sy liefde, vrede en troos. Mag julle krag vind in Hom en in die kosbare herrinnering wat julle saam gedeel het. Ons bid dat God julle harte versterk en julle dra deur elke dag wat voorle.
Baie sterkte - julle is on ons gedagtes en gebede.