Janri Scholtz Fisioterapie

Janri Scholtz Fisioterapie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Janri Scholtz Fisioterapie, Medical and health, 39 Van Velden Straat, Brits.

🇿🇦Fisioterapeut in📍Brits, NW
📞072 177 0748
📧[email protected]
🥴Rug, nek en gewrigspyn
🤕Hoofpyn
🏋🏼‍♀️Sport beserings
🫁Longe en sinus
🤸🏻‍♀️Pilates

https://janri-scholtz-physiotherapist.bookem.com/

🏃🏼‍♀️🌧️🥇💛
05/05/2026

🏃🏼‍♀️🌧️🥇💛

04/05/2026

Core memory unlocked 🔓🩷

🏆
04/05/2026

🏆

Om die dam 2026 🏃🏼‍♀️
22/03/2026

Om die dam 2026 🏃🏼‍♀️

09/03/2026

Baie besig, maar elke dag ‘n seën - ‘n week in my lewe 💗

So lekker om ‘n verskil in pasiënte se lewens te maak🥹
04/02/2026

So lekker om ‘n verskil in pasiënte se lewens te maak🥹

As ‘n fisioterapeut kry ek daagliks die vraag:“Watse oefening is die beste? Wat gee vinnige resultate?” 🏋🏼‍♀️Die waarhei...
23/01/2026

As ‘n fisioterapeut kry ek daagliks die vraag:
“Watse oefening is die beste? Wat gee vinnige resultate?” 🏋🏼‍♀️

Die waarheid is eenvoudig: die beste oefening is dié wat jy kan volhou en wat in jou roetine pas.
🌟Konsekwentheid = Resultate🌟

Waarom konsekwentheid belangrik is:
Jou liggaam reageer op herhaling en volgehoue inspanning.
’n Eenmalige intense sessie gee nie dieselfde voordele as ’n volhoubare roetine nie.
Resultate kom nie van “vinnige oplossings” nie, maar van gewoontes wat jy kan handhaaf.

Het jy net tyd om te stap? Fantasties – stap! Selfs 20 minute per dag maak ’n groot verskil.
Kort jy motivering? Sluit aan by ’n oefenklas of kry ’n oefenmaat.
Geniet jy nie kardio nie? Fokus op kragoefeninge wat jou sterker maak.

Die harde waarheid is dat jy gaan moet tyd maak vir oefening, ‘n leefstyl, nie ‘n “vinnige oplossing” nie🫶🏼

08/01/2026

Pyn aan die buitekant van jou heup?
Hier’s ’n paar algemene wenke 💡💡

⚠️ Belangrik: Dit is net algemene wenke – ’n diagnose is noodsaaklik om die regte oorsaak en behandeling te bepaal.

💗
24/11/2025

💗

Dankbaar vir hierdie lewe wat ek kan bou ✨
21/11/2025

Dankbaar vir hierdie lewe wat ek kan bou ✨

Address

39 Van Velden Straat
Brits
0250

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Janri Scholtz Fisioterapie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share