16/07/2026
🌿 'n Plek Waar die Lewe Elke Dag Gevier Word! 🌿
By Ons Herberg Ouetehuis & Aftreeoord in Bronkhorstspruit glo ons dat ons ouers en grootouers waardigheid, gemak, veiligheid en 'n liefdevolle gemeenskap verdien.
Hulle het hard gewerk om die fondamente van ons lewens te bou – nou is dit ons b***t om 'n sorgelose en vreugdevolle hoofstuk vir hulle te skep.
Ons bied die perfekte balans tussen onafhanklikheid in die aftreeoord en professionele, deernisvolle sorg net oorkant die pad in die ouetehuis.
Inwoners geniet:
🏡 Gerieflike leefstyl
🌳 Pragtige en vreedsame omgewing
🤝 Warm vriendskappe en 'n hegte gemeenskap
🛡️ Gemoedsrus vir die hele familie
Of u nou op soek is na 'n veilige aftree-belegging of liefdevolle sorg vir 'n gesinslid, Ons Herberg is die tuiste wat u soek.
👇 Kontak ons vandag nog vir meer inligting:
📍 Hv. Mark & 1ste Laan, Bronkhorstspruit
📞 Kantoor: 013 935 1186
📱 Dr. Pieter Uys: 082 782 7509
🌐 www.onsherberg.co.za