21/08/2026
IN DIE KLASKAMER | ELMARI HOFFMAN VAN ROOYEN
đź‘‚ Kan swak gehoor jou kind se taalontwikkeling beĂŻnvloed?
Lorriaan Du Plessis gesels met Privaat Maatskaplike Werkster, Familie en Kinderterapeut, Elmari Hoffman Van Rooyen. Hierdie week fokus ons op Spelterapie, die effek van trauma en die welstand en belangrikheid van gesinne.
đź“» Indien jy vandeesweek se episode gemis het, hier is hy: https://iono.fm/e/1708315