Van Biljon Verpleegdienste
Van Biljon Verpleegdienste is `n agentskap wat gestig is in 2004 met die hoofdoel om deur die hulp van talle opgeleide verpleeg personeel omtesien na die behoeftes van Bejaardes en Gemeenskap.Die eienaar van Van Biljon Verpleegdienste is Sr. Van Biljon wat oor die 40 jaar ondervinding in verskillende afdelings soos: Nooddienste , Orthopedie en Bejaarde sorg in die Medi
ese Praktyk het.Dit word bestuur deur Riana Van Biljon en is geregistreer as n Verpleegagentskap asook by BHF (Board of Healthcare Funders). Die Agentskap se Dienste beloop as volg: Tuisversorging
Bestuur van Aftree – Oorde(Welverdiend,Hooggelegen,De la bat)
Baba – Sorg
Palliatiewe sorg
Post Operatiewe sorg
Tuisversorging word slegs in die Noordelike Voorstede gelwer.Die agentskap streef daarna om die beste dienste asook bekostigbare pryse aan gemeenskap te voorsien.