07/08/2026
Baie dankie aan elkeen wat vanoggend ons Tommy Dell-konsert bygewoon het. Julle teenwoordigheid het die oggend besonders gemaak.
Ek glo almal wat daar was, sal saamstem β dit was werklik 'n fees! Dankie aan Tommy Dell vir die uitstekende vermaak, en aan almal wat gehelp het om van hierdie geleentheid so 'n groot sukses te maak.
Ons sien uit daarna om julle weer binnekort by Strand Dienssentrum te verwelkom.