12/09/2026
🇿🇦🆚🇳🇿 Vanaand
Bokkie, pak die Kiwis.
Laaste toets.
Ander halfrond.
Ander kontinent.
Geen home-ground voordeel nie.
So manne… speel dat die wêreld stil raak.
Want van hier af gaan ons gil en skree, vuvuzelas blaas en behoorlik mal gaan. 😂🇿🇦📣
Baltimore, die Bokke is in julle hande.
Maak ons trots. Maak die Kiwi’s wakker. En bring daai wen huis toe. 🇿🇦🏉
Springboks