Die Krat

Die Krat Hier gesels ons oor alles wat in die slaap kamer en in die adult entertainment besigheid gebeur, dinge wat gesien word as taboo PG18

05/08/2026

Wat is jou opinie oor n th*****me?

Dis vir my altyd so onregverdig as die man n th*****me soek met 2 vrouens, maar as die vrou n th*****me soek met 2 mans dan k@k die man in sy broek 🤔

Wats die rede vir dit?

30/07/2026

Is "agter deur" iets wat jy al probeer het of graaag wil probeer. As jy al het, wat is jou opinie daaroor?

28/07/2026

So ek het n vraag... As jy saam iemand is, maar jy vind hulle nie aantreklik nie of is nie "lus" vir hulle nie maar wel lief vir hulle, bly jy in daai verhouding of hoe sal jy dit probeer reg maak of red?

In my ervaring en opinie kan jy nie leer om iemand aantreklik te vind nie.

23/07/2026

Feite julle 😅

21/07/2026

So ek het al vreeslik baie D-ratings gedoen. Dit is wanneer jy my betaal om jou D te rate en ek gee my eerlike opinie.

Julle, dit is rof soms. Daar is baie mense wat jy heel duidelik kan sien n STD of iets op die kop het wat nie daar moet wees nie. Julle as daar knoppies of wit en geel goed op jou tollie is is daar n probleem. Moet nie saam enige iemand slaap totdat jy dringend by n dr uit gekom het nie.

Die ergste vir my is eintlik dat die persoon d**k dis normaal en okay om n foto van dit te neem en te stuur. As ek myself moet vat en daar loop dinge rond daar onder sal ek defnitief nie dit wys vir iemand nie.

ASB ASB kyk na julle gesondheid jong...

17/07/2026

Wie gebruik filters? 😂

16/06/2026

Ek moet sê, die sensual massage besigheid het baie baie verander na covid. Baie venues het natuurlik toe gemaak en toe weer later jare oop gemaak maar dit was net nooit weer dieselfde nie. Ek het by paar venues al gewerk en die beste een vir my was Sirs en hulle was in Hyde Park, maar ek is al seker 6/7 jaar op my eie, dit werk finansieel beter uit maar kom met ander risikos

10/06/2026

Sensual massage vs Onlyfans...
Which one makes more money in SA.
I would have to say I made alot more money doing the sensual massages. OF is not stable and your content gets leaked so people dont have to pay anymore. As with the massages, yes you want to kill yourself after some bookings, atleast you know you can have a few holidays a year lol

Address

Centurion

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Krat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share