Michelle McDonald - Speech-Language Therapists

Michelle McDonald - Speech-Language Therapists Paediatric speech-language therapy practice based in Centurion๐Ÿงฉ๐Ÿ‡

๐Ÿ“ฃEen van die mees algemene vrae wat ek kry:"Wanneer moet my kind die [r]-klank kan sรช?" ๐Ÿค”๐Ÿ‘ถDie antwoord:โœ… Teen 5 jaar moe...
21/07/2025

๐Ÿ“ฃEen van die mees algemene vrae wat ek kry:
"Wanneer moet my kind die [r]-klank kan sรช?" ๐Ÿค”๐Ÿ‘ถ

Die antwoord:
โœ… Teen 5 jaar moet jou kind die [r]-klank bemeester het.

Elke kind ontwikkel teen sy/haar eie pas, maar as jy teen 5 jaar nog nie daardie tril [r]-geluid hoor nie, kan dit dalk tyd wees om met 'n Spraak-Taalterapeut te gesels. ๐Ÿ‘‚๐ŸŽฏ

๐Ÿ“š Gee jou kind โ€™n voorsprong โ€“ lees hardop saam! ๐Ÿ’›Navorsing wys dat wanneer jy vir jou kind hardop lees, dit hul taal- e...
15/07/2025

๐Ÿ“š Gee jou kind โ€™n voorsprong โ€“ lees hardop saam! ๐Ÿ’›

Navorsing wys dat wanneer jy vir jou kind hardop lees, dit hul taal- en leesvaardighede verbeter en die band tussen ouer en kind versterk. ๐ŸŒŸ

15/07/2025
๐Ÿ“– Maak van jou kind 'n boekwurm ๐Ÿ›Wat is die voordele van lees?๐Ÿ“š Lees bou jou kind se woordeskat en bevorder taalvaardigh...
13/07/2025

๐Ÿ“– Maak van jou kind 'n boekwurm ๐Ÿ›

Wat is die voordele van lees?
๐Ÿ“š Lees bou jou kind se woordeskat en bevorder taalvaardighede
๐Ÿ“š โ€™n Kind wat goed lees, kan makliker leer โ€“ kweek dus vroegtydig โ€™n liefde vir boeke!
๐Ÿ“š Lees is โ€™n sosiale aktiwiteit waar jou kind tyd kan spandeer saam met Mamma/Pappa
๐Ÿ“š Lees verbeter jou kind se konsentrasievaardighede
๐Ÿ“š Lees verbreed jou kind se kennis
๐Ÿ“š Lees verbeter jou kind se spelvaardighede
๐Ÿ“š Lees ontwikkel jou kind se kreatiwiteit

Wanneer moet ek vir my kind begin lees?
Baie ouers d**k hulle moet wag totdat hul kinders ouer is voordat hulle boekies begin lees.
๐Ÿ‘ถ Jy kan reeds vir jou baba begin lees โ€“ hoe vroeรซr, hoe beter!

๐Ÿ“— Dit is ook goed om dieselfde boekie oor en oor te lees. Herhaling help jou kind om woorde vinniger aan te leer!

Dankie   .taljaard vir die heerlike bederf vanoggend! ๐Ÿœ
27/06/2025

Dankie .taljaard vir die heerlike bederf vanoggend! ๐Ÿœ

Address

251 Blackwood Road, Hennopspark
Centurion
0172

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27824373285

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Michelle McDonald - Speech-Language Therapists posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Michelle McDonald - Speech-Language Therapists:

Shortcuts

Share