Karen se Kruie - Herbs for Health - The Vine

Karen se Kruie - Herbs for Health - The Vine www.herbsforhealth.co.za Herbalism is a holistic way of thinking and living. Uit lewensveranderende gebeurtenisse. Uit geestelike groei. Sonder onderskeid.

Karen se Kruie ~ Herbs for Health is a herbal practice specialising in counselling in medicinal, culinary, cosmetic & aromatic use of herbs in all their different forms. Karen se Kruie ~ Herbs for Health is there to offer quality products, as well as support systems and advice on healthy lifestyles, which include well-balanced diets, in order to improve and maintain general health. Herbalism is no

t about recommending or propagating a magic cure, but rather about suggesting a way of life in which health; resistance to illness and quality of life can be improved. The shop is filled with herbal & related products, as well as gifts for all ages.

“I am the vine; you are the branches. If you remain in me and I in you, you will bear much fruit; apart from me you can do nothing.” (John 15:5 NIV)

The Vine is ‘n roeping. ‘n Skeppingsdoel. ‘n Droom gebore uit ‘n traumatiese insident. Elkeen van ons se stories klink anders. Maar die kern van ons getuienisse bly onveranderd – Waar die mens en die wetenskap se antwoorde ophou, daar is GOD. The Vine is daar vir ieder en elk. Spandeer ‘n oomblik in die tuin ~ alleen of saam met ‘n vriendin(ne) of familie. Deel asseblief jou getuienis. So bemoedig en bemagtig ons mekaar. Loer tussen al die boeke, kruie en geskenke. Geniet ‘n gratis koffie of tee. Bring jou eie versnaperinge. Omring jouself met alles wat mooi is. Wees positief. My gebed is dat elkeen wat The Vine besoek, ongekende vreugde en vervulling hier sal ervaar.

~ Karen

My lieflike Azaleas. 🤩 Die geur is verruklik! 😱
03/09/2026

My lieflike Azaleas. 🤩 Die geur is verruklik! 😱

BAIE groot spesiale aanbieding. Genoemde pryse slegs op beskikbare voorraad, aangesien ons van hierdie produkte nog lewe...
02/09/2026

BAIE groot spesiale aanbieding. Genoemde pryse slegs op beskikbare voorraad, aangesien ons van hierdie produkte nog lewer teen ou pryse plus die 20% addisionele afslag. 🏃‍♀️🌸🎶

🪴 🪴 🪴
31/08/2026

🪴 🪴 🪴

Mooier as mooi 🥰🌸
29/08/2026

Mooier as mooi 🥰🌸

Splinternuwe produkte reeks🤩😎Growing Paper is nou beskikbaar op ons rakke😍
28/08/2026

Splinternuwe produkte reeks🤩😎
Growing Paper is nou beskikbaar op ons rakke😍

Mooiste mooi plekmatjies en vadoeke! Kom loer in! 😁Hierdie plekmatjies is steeds R110.00/pak van 24. Vadoeke beskikbaar ...
27/08/2026

Mooiste mooi plekmatjies en vadoeke! Kom loer in! 😁
Hierdie plekmatjies is steeds R110.00/pak van 24. Vadoeke beskikbaar vanaf R75.00. 🥰

Julle!!! 🤩Die Lente is op ons. 💃🎶 'n Lekker nuwe seisoen. 🌱🍃 Hier is 'n paar Aloe Ferox Produkte wat NODIG is. 🤭😬 Veral ...
25/08/2026

Julle!!! 🤩
Die Lente is op ons. 💃🎶 'n Lekker nuwe seisoen. 🌱🍃
Hier is 'n paar Aloe Ferox Produkte wat NODIG is. 🤭😬 Veral die Heel Balm. 😱
Onthou asb die Aloe Ferox Produkte se prysverhoging is 1 September. Kom shop voor die tyd! 🏃🏻‍♀️🏃🏼‍♀️🏃‍♀️

Lente in volblom🌷💕
24/08/2026

Lente in volblom🌷💕

Aloe Ferox se pryse gaan 1 September op🤭  Vul voorrade betyds aan voor die prysverhoging 😎
19/08/2026

Aloe Ferox se pryse gaan 1 September op🤭 Vul voorrade betyds aan voor die prysverhoging 😎

Splinternuwe 2027 beplanners🤩
18/08/2026

Splinternuwe 2027 beplanners🤩

Address

45 Mulders Mile
Centurion
0157

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27832966310

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karen se Kruie - Herbs for Health - The Vine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share