De Akker Senior Oord

De Akker Senior Oord Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from De Akker Senior Oord, Retirement and care home, Cullinan.

14/07/2026
Akkommodasie 50 Jaar +Selfsorgende Christen Persone,wat elkeen,almal en alles met respek kan hanteer en behandel en Vice...
07/07/2026

Akkommodasie 50 Jaar +

Selfsorgende Christen Persone,wat elkeen,almal en alles met respek kan hanteer en behandel en Vice Versa is WELKOM.

Slegs 2 Eenhede Beskikbaar

Ingesluit:

3xEtes per Dag
1xWasgoed was per week
Wifi In Sit/Eet en Ontspan- nings area
Dstv In Tv/Leef area

**** Promosie Afslag ****
Afslag op alle opsies

Opsies Beskikbaar:

Opsie 1:
------------
Enkel Persoon
Privaat Kamer
On-Suite Badkamer
R 7500/maand
/persoon

Opsie 2:
------------
Paartjie
Privaat Kamer
On-Suite Badkamer
R 10 000/maand
/paartjie

Opsie 3:
------------
Enkel Persoon
Privaat Kamer
Deel Badkamer
(2 Kamers Deel 1)
R 7000/maand
/persoon

Opsie 4:
------------
Paartjie
Privaat Kamer
Deel Badkamer
(2 Kamers Deel 1)
R 9000/maand
/paartjie

*** SPESIALE AANBOD ***

R 1000/Persoon

KORTING VIR 1STE 6 MAANDE OP ALLE OPSIES

Slegs 2 kamers oor

By De Akker Senior Oord kry julle waarvoor julle betaal en nog meer vir julle goue jare,almal verdien om in netjiese,moderne en veilige tuiste te hê vir jou beste jare wat voorlê.

Ons skep ʼn familie atmosfeer waar almal gelyk is en met respek hanteer en behandel word.

Elkeen se menswees,liefde en veligheid word gewaarborg.

Ons probeer elke woensdag en saterdag,dae van sport saam braai en die wat sy drankie saam wil geniet in perke is welkom as die weer dit toelaat,die wat nie langs die vuur wil sit is welkom in die leef area voor die tv.

Ons beskou almal se kamers as privaat en yskassie,ketel,tv ens is welkom,elkeen moet sy,haar of hulle kamer so inrig vir elkeen se eie gemak,geen stofies toegelaat.

Elkeen is verantwoordelik vir sy eie persoonlike en higiëniese produkte.

Ons is in Cullinan nuwe dorp,vorm deel van Tshwane Pretoria en is letterlik 25 min weg van sentrums Kolonnade en The Grove,hospitale Wilgers en Montana.

Cullinan beskik oor die bekende Cullinan 9 Putjie Golfbaan,klubhuis en vele ander restaurante.

Bekende winkels soos Clicks,PickPay,Spar,Wimpy,Kfc,Pep,Ackermans en nog vele meer is op ons voorstoep.

Cullinan is ʼn "Pelgrimsrus"
tipe dorp en bekend vir sy toerisme atraksies soos Cullinan Diamand myn.

Die dorp is veilig,netjies en skoon,paaie van en na Cullinan in goeie toestande.
1 uur weg van Johannesburg en lughawe OR Thambo en Lanseria.

Vir enige vrae of navrae kontak of whatsapp asb op 076 965 9175

Address

Cullinan

Telephone

+27769659175

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Akker Senior Oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to De Akker Senior Oord:

Shortcuts

Share