06/11/2026
Wat is oksidatiewe stres, en hoekom maak dit saak? Dr Dave verduidelik hoe vrye radikale jou selle beskadig, net soos metaal wat roes of 'n appel wat bruin word, en hoekom hy dit die beginpunt van meeste chroniese siektes noem: hartsiektes, diabetes-komplikasies, demensie, niersiektes en artritis. Hy verduidelik ook hoe antioksidante jou beskerm, en hoekom jou liggaam se eie beskerming dikwels nie kan byhou nie.
What is oxidative stress, and why does it matter? Dr Dave explains how free radicals damage your cells, just like metal rusting or a cut apple turning brown, and why he calls it the starting point of most chronic diseases: heart disease, diabetes complications, dementia, kidney disease and arthritis. He also explains how antioxidants protect you, and why your body's own defences often can't keep up.