17/08/2026
Dit was die afgelope week so lekker om ons pragtige en fantastiese vroue te vier waar elkeen só unieke stempel afdruk en blom waar hulle geplant is 🌸
Aan die hele Little Figures of Speech span - die voorreg is ons s'n en ons is uit ons harte uit dankbaar en trots! Ons sien uit na vele mooi en geseënde jare 🩷🏆
Vandag vier ons 2 vroue met 1 droom en alles te danke aan ons Hemelse Vader 🙏
'Twee vaar beter as een. Hulle inspanning kom tot iets. As die een val, kan die ander hom ophelp. Maar as een val wat alleen is, is daar niemand om hom op te help nie. Een alleen kan oorweldig word, twee saam kan weerstand bied. 'n Driedubbele tou breek nie maklik nie' Pred 4:9 🌼
Vir mekaar, is ons NET so dankbaar! 🥹
Annelize Claassens Ivette Weyers