22/09/2022
Ek wil net se die druppels werk baie beslis. Vir amper 3 jaar het ek net in die bed gelê het net 3 ure in 24 uur op gestaan my hande was stokstyf so ook my spiere het verkalking 1/2 van my brein gebruik chroniese medikasie vir asma, bloeddruk, spierverslappers 1 in dag en 1 in nag my diabetes beheer ek met my eet program is nou so tussen 6,5 - 8,0 na net 1 & 1/2 week is ek omtrent heeldag op my chroniese rugpyn en seer stywe hande amper iets van die verlede wens net die produk was paar jaar gelede al op die mark en raai ek kan tot my bene hoog lig as ek staan om op n leertjie of bed te klim ek vertel almal van die geseende water daar is net 1 woord vir dit Fantasties alle eer aan die Here wat die bestandele vir ons op aarde gesit het
Amanda van Bloemhof. 082 613 9903