23/08/2026
πΈ GRETHA WIID β BRANDSTOF INSPUITING VIR JOU VROUEHART -en ondersteun Laerskool Herold! πΈ
Kom geniet βn inspirerende en kleurvolle middag saam met Gretha Wiid, alles ten bate van Laerskool Herold. ππΊ
π
12 September 2026
π Carpe Diem Skoolsaal, George
β° 14:30 vir 15:00
ποΈ R350 per persoon
π° Ligte verversings ingesluit | β Koffiekroeg beskikbaar
πΈ Tema: Kleurvol & Blomryk
Bespreek aanlyn deur die QR-kode op die plakkaat te skandeer.
β οΈ Beperkte kaartjies beskikbaar β bespreek vroegtydig!
Kom ondersteun Laerskool Herold en geniet βn spesiale middag van inspirasie, lekker kuier en vrouwees. π·β¨
---
πΈ GRETHA WIID β FUEL FOR YOUR WOMANβS HEART πΈ
Join us for a colourful and inspiring afternoon with Gretha Wiid, in support of Laerskool Herold. ππΊ
π
12 September 2026
π Carpe Diem School Hall, George
β° 14:30 for 15:00
ποΈ R350 per person
π° Light refreshments included | β Coffee bar available
πΈ Theme: Colourful & Floral
Book online by scanning the QR code on the poster.
β οΈ Limited tickets available β book early!
Come support Laerskool Herold while enjoying a wonderful afternoon of inspiration, connection and celebration. π·β¨