06/08/2026
Gordelroos(Shingles) inenting is weer beskikbaar.
Vra vir jou GP vir ‘n voorskrif
Naam: Shingrix
Aanbeveel vir persone ouer as 50
2 Inspuitings nodig, eerste een en dan ‘n booster 6 weke later