20/10/2026
HOE OULIK IS HIERDIE KLEIN BABA?! ๐ฅน
Ons het vandag hierdie absolute cutie in ons studio gehad, en ai, ons harte smelt sommer! ๐
Hierdie baba het beslis die opdrag verstaan toe dit by poseer kom! ๐
Baba was soos: โHold my juice box ๐งโฆ ek verstaan die assignment!โ ๐๐ถ๐ฝ
En kyk net daardie gesiggie! ๐ฅน๐ฉท
โจ WIL JY OOK JOU BABA Sร MOOI SIEN?
Bespreek jou 3D/4D Gesiggie-skandering vir SLEGS R700! ๐ค
๐ธ Jou skanderingsessie sluit in:
๐ Luister na baba se hartkloppie
๐ Geslagsbepaling
๐คฐ Plasenta se posisie
โ๏ธ Baba se geskatte gewig
๐ธ 40โ60 pragtige skanderingsfotoโs (afhangend van hoe mooi baba saamwerk!)
๐ GRATIS HERSKANDERING!
As baba besluit om wegkruipertjie te speel en ons nie die gesiggie mooi kan sien nie, of die geslag nie bevestig kan word nie, kry jy โn gratis herskandering!
๐จโ๐ฉโ๐งโ๐ฆ Bring die familie saam!
Ons het sitplek vir tot 8 familielede, want hierdie spesiale oomblikke is nรณg mooier wanneer julle dit saam beleef. ๐ฉท
๐ 110 Merrimanstraat,George Sentraal
๐ Bespreek vandag nog jou afspraak!-0719877524
Want daardie klein gesiggie wat jy nou op die skerm sien, is binnekort die gesiggie wat jy vir die eerste keer gaan soen. ๐ฅน๐ค