Grootbrak Apteek

Grootbrak Apteek Grootbrak Pharmacy | Your trusted pharmacy with a personal touch. Here for your health, here for you.

Met Jeugdag om die draai, hoop ons julle geniet die ekstra tyd saam met familie, vriende en die mense wat saak maak ❤️En...
15/06/2026

Met Jeugdag om die draai, hoop ons julle geniet die ekstra tyd saam met familie, vriende en die mense wat saak maak ❤️

En terwyl ons jou aandag het...Ons huidige spesiale aanbod is in sy laaste week! As daar iets op jou inkopielys is, moenie te lank wag nie. Onthou, ons kan dit ook vir jou aflewer 🚕

Veilige reis vir almal wat die pad vat en geniet die kosbare tydjie saam.

Jou dokter het gebel, jou Vrydag voorskrif is hier...Dit is tyd vir 'n massiewe dosis ontspanning, goeie tye en pure lek...
12/06/2026

Jou dokter het gebel, jou Vrydag voorskrif is hier...

Dit is tyd vir 'n massiewe dosis ontspanning, goeie tye en pure lekkerte! Of jy nou regmaak vir 'n gewone naweek en of jy gelukkig genoeg is om 'n ekstra lang een te geniet—die span hier by Grootbrak Apteek staan reg met jou weeklikse aanvulling van goeie diens en vriendelike glimlagte.

Geniet elke oomblik van julle (lang)naweek 🎉

10/06/2026

🤧 RESPIRATORY & SINUS SUPPORT
Struggling with congestion, coughs, or sinus discomfort this winter?
Find trusted relief and respiratory support solutions in-store today.
Our pharmacy team is here to help you breathe easier this season.

Tussen werk, kinders, afsprake en alles wat die dag van jou vra, is daar nie altyd tyd om by die apteek uit te kom nie. ...
08/06/2026

Tussen werk, kinders, afsprake en alles wat die dag van jou vra, is daar nie altyd tyd om by die apteek uit te kom nie. Jou tyd is kosbaar. Laat ons die rywerk doen 🚕

WhatsApp jou bestelling na 𝟬𝟳𝟮 𝟮𝟲𝟭 𝟲𝟵𝟯𝟭. Rachel sal sorg dat jou medikasie, vitamiene en ander gesondheidsbenodigdhede veilig by jou huis of werk afgelewer word.

🚚 GRATIS aflewering, Maandae tot Saterdae

Ons glo goeie diens stop nie by ons voordeur nie – dit kom tot by jóú deur. 📞 Kontak ons vandag en laat ons die pad na jou toe vat.

.... Whatever happens, be sure to get your hands on Essentiale Extreme 🍷While you're exploring, tasting, and enjoying al...
05/06/2026

.... Whatever happens, be sure to get your hands on Essentiale Extreme 🍷

While you're exploring, tasting, and enjoying all the local flavours, don't forget to give your body a little extra support too. Friday to Sunday only, we are offering 20% OFF Essentiale Extreme.

Pop in before your next stop on the wine route and make the most of the weekend 🍇

📣 Ons is opgewonde om te deel dat ons De Dekke Apteek nou hul eie Facebookblad het! 👉 https://www.facebook.com/DeDekkeAp...
04/06/2026

📣 Ons is opgewonde om te deel dat ons De Dekke Apteek nou hul eie Facebookblad het!

👉 https://www.facebook.com/DeDekkeApteek

Al het ons nou twee verskillende profiele, bly ons steeds een span – met twee takke wat saam werk om ons gemeenskap nog beter te ondersteun en omgee-gesondheidsorg nader aan julle te bring.

Ons is diep dankbaar vir julle ondersteuning ❤️

Winter is hier… en jou gesondheid verdien ekstra sorg ❄️ Daardie “ek sal môre kom” verander vinnig in ’n week in die bed...
01/06/2026

Winter is hier… en jou gesondheid verdien ekstra sorg ❄️ Daardie “ek sal môre kom” verander vinnig in ’n week in die bed.

✔️ Drink genoeg vloeistowwe
✔️ Kry genoeg rus
✔️ Was jou hande gereeld
✔️ Ooorweeg vitamiene en aanvullings
✔️ Kry jou medikasie betyds

Wat is julle móét-hê wintermiddel? 👇 Onthou, ons lewer dit vir jou af, by jou deur, as jy nie kans sien om te ry nie.

Ons glo omgee is aansteeklik 💚 Baie dankie aan Laerskool Vorentoe se Gr.3’s vir hierdie oulike plakkaat tydens hul Omgee...
29/05/2026

Ons glo omgee is aansteeklik 💚 Baie dankie aan Laerskool Vorentoe se Gr.3’s vir hierdie oulike plakkaat tydens hul Omgee-in-Aksie-week! Dit is klein gebare soos dié wat wys hoe sterk ’n gemeenskap kan wees — en in vandag se wêreld beteken dit alles 🙌

Address

Langstraat 49, Grootbrak Rivier
Great Brak River
6525

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 10:00 - 12:00

Telephone

+27446202511

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Grootbrak Apteek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Grootbrak Apteek:

Share