14/07/2026
🌿 VAKANTE POS BESKIKBAAR | TOESIGHOUER 🌿
Het jy 'n hart vir bejaardes en 'n passie om 'n verskil in iemand se lewe te maak? ❤️
Silver Randjie Ouetehuis is op soek na 'n toegewydde en liefdevolle Verpleegster om by ons span aan te sluit.
Vereistes:
✅ In-bly posisie
✅ Geen afhanklikes
✅ Afrikaanssprekend
✅ Bereid om skofte te werk
✅ Kan onafhanklik én as deel van 'n span werk
✅ Vorige ondervinding sal tot jou voordeel wees
As jy omgee, geduldig is en bejaardes met respek en deernis behandel, wil ons graag van jou hoor.
📧 Stuur jou CV na: [email protected]
📞 Of skakel: 082 798 6122
💚 By Silver Randjie Ouetehuis glo ons dat elke lewe liefde, sorg en waardigheid verdien. Sluit vandag by ons familie aan!