03/06/2026
Gelukkige verjaarsdag aan ons geliefde fisioterapeut!๐๐ผโโ๏ธ๐๐ปโโ๏ธ๐คธ๐ผโโ๏ธ
Met jou sagte geaardheid, mooiste omgee-hart en opregte liefde vir mense maak jy elke dag โn verskil in die lewens van die mense rondom jou. Ons is so dankbaar om jou deel van ons span te hรช.
Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou net soveel vreugde, liefde en seรซninge bring as wat jy aan ander gee. Geniet jou eerste verjaarsdag as Mev. Payne!๐คโจ