Huis Lettie Theron

Huis Lettie Theron Ons beskerm die regte van ouer persone in
Huis Lettie Theron Hermanus, deur veilige behuising.

‘n Koevertjie vol blomme net vir jou, op Vroue Dag!💛💚💜♥️Baie liefde.Huis Lettie.
09/08/2026

‘n Koevertjie vol blomme net vir jou, op Vroue Dag!
💛💚💜♥️

Baie liefde.
Huis Lettie.

07/08/2026

Vroue Maand en dit is pienk van gebreide mooi tot iets lekkers om te eet.
🌸💕🌸

Huis Lettie Theron.
Waar is dit lekker?
Hier is dit lekker!

🌸💕🌸

05/08/2026

Huis Lettie se Lappies Vol Liefde is met sorg deur die Overberg Kwilters gemaak en aan ons geskenk.
💚💛♥️🤎
Koop ‘n kaartjie vir R20 en die Kwilt kan dalk net joune wees!
♥️🤎💚💛
Maak ‘n draai en koop ‘n paar, of doen ‘n EFT en koop ‘n handvol.
♥️🤎💚💛
Die wenner sal 31 Oktober aangekondig word by die Huis Lettie Makietie🤸‍♀️

Huis Lettie Theron.
Waar Is Dit Lekker?
Hier Is Dit Lekker!

💕Augustus is Vrouemaand!💕Vrou wees…koester…liefde…geduld…lag…omgee…wees…en soveel meer!Kom ons vier die vrouens in ons l...
03/08/2026

💕Augustus is Vrouemaand!💕

Vrou wees…koester…liefde…geduld…lag…omgee…wees…en soveel meer!
Kom ons vier die vrouens in ons lewens…kollegas, vriendinne, familie lede en bure.

Huis Lettie Theron.
Waar is dit lekker?
Hier is dit lekker!
💕💕💕


Nog net 21 dae voor Huis Lettie se Gholf Dag!💚⛳️💚🏌️💚🏌️‍♀️💚🏌🏻‍♂️💚Kontak Ilze of Huis Lettie as julle lus is vir ‘n ‘fun’ ...
31/07/2026

Nog net 21 dae voor Huis Lettie se Gholf Dag!
💚⛳️💚🏌️💚🏌️‍♀️💚🏌🏻‍♂️💚
Kontak Ilze of Huis Lettie as julle lus is vir ‘n ‘fun’ rondte gholf!
💚⛳️💚🏌🏻‍♂️💚🏌️‍♀️💚🏌️💚


Ons tweede verjaarsdagwense gaan aan Mev. Linda Jonker.  Ons hoop dit is 'n heerlike dag vol bederf.
31/07/2026

Ons tweede verjaarsdagwense gaan aan Mev. Linda Jonker. Ons hoop dit is 'n heerlike dag vol bederf.

Baie geluk met Tannie Emily Dreyer se verjaarsdag vandag.  Gods rykste seën word Tannie toegewens.
31/07/2026

Baie geluk met Tannie Emily Dreyer se verjaarsdag vandag. Gods rykste seën word Tannie toegewens.

30/07/2026

‘Bingo is the Name of the Game’ op ‘n Donderdag by Huis Lettie!

Daar is sommiges wat sommer twee borde speel…’show-offs’!😉

Die konsentrasie is hoog, die lekkertjie hopies word groter en die glimlagte is breed.

Hoe dan nou anders by Huis Lettie op ‘n Donderdag.

Kom maak ‘n draai.
Waar is dit lekker?
Hier is dit lekker!

Vacancy: Registered Nursing Sister
30/07/2026

Vacancy: Registered Nursing Sister

Address

De Goede Street
Hermanus
7200

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 17:00

Telephone

+27283123721

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Lettie Theron posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Huis Lettie Theron:

Shortcuts

Share