Chris-Mari Lombaard Fisioterapie

Chris-Mari Lombaard Fisioterapie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Chris-Mari Lombaard Fisioterapie, Physical therapist, 11 Meulsingel, Kakamas.

10/03/2024

UPPIES SE EIE FISIO BY DIE SKOOL!

ONTMOET VIR CHRIS-MARI LOMBAARD - FISIOTERAPEUT

Chris-Mari het groot geword in Bloubergstrandt in die Wes-Kaap waar sy by Hoërskool Jan van Riebeeck matrikuleer. Sy het tydens haar skoolloopbaan aan menigde sport- en kultuur aktiwiteite, soos swem, netbal, atletiek, dans en vele ander deelgeneem.
Chris-Mari ontvang in 2020 haar Bsc (Physiotherapy) graad van Stellenbosch Universiteit. Sy kwalifiseer ook as ‘n dans instruktriese en help kompetisie dansers oplei.
Sy begin haar gemeenskaps jaar by Gordonia Hospital in Upington en voltooi dit in 2021. Sy doen vrywilliglik werk by Upington Dorp Rugbyklub tot Covid die rugby seisoen kort knip.

Chris-Mari open in Augustus 2022 haar privaat praktyk in Kakamas en in 2023 nader Hoërskool Upington haar om die O/19A Rugby-span se Fisio te wees.

Nou, in 2024, open Charis-Mari 'n praktyk spasie op Uppies se skoolgronde sodat alle sport kinders makliker toegang tot haar kan hê op ‘n Maandag en ‘n Vrydag en dat sy makliker kan opvolg met kinders wat ‘n besering opgedoen het.

Chris-Mari het nog altyd ‘n belangstelling in sport fisioterapie gehad en het menigte kursusse bygewoon en by sport byeenkomste gewerk om ervaring op te bou in hierdie veld.

Sy is baie passievol oor beserings voorkoming, veral in jong mense.

Chris-Mari, dis vir Uppies 'n voorreg om jou op die perseel te verwelkom!! Baie welkom by Uppies!!

UppiesBoAltydSo

Ek is Maandae en Vrydae beskikbaar vanaf 08:00-17:00 vir privaat kliënte per afspraak.Stuur 'n whatsapp aan 084 019 0151...
10/03/2024

Ek is Maandae en Vrydae beskikbaar vanaf 08:00-17:00 vir privaat kliënte per afspraak.

Stuur 'n whatsapp aan 084 019 0151 on 'n afspraak te maak

UPPIES SE EIE FISIO BY DIE SKOOL!

ONTMOET VIR CHRIS-MARI LOMBAARD - FISIOTERAPEUT

Chris-Mari het groot geword in Bloubergstrandt in die Wes-Kaap waar sy by Hoërskool Jan van Riebeeck matrikuleer. Sy het tydens haar skoolloopbaan aan menigde sport- en kultuur aktiwiteite, soos swem, netbal, atletiek, dans en vele ander deelgeneem.
Chris-Mari ontvang in 2020 haar Bsc (Physiotherapy) graad van Stellenbosch Universiteit. Sy kwalifiseer ook as ‘n dans instruktriese en help kompetisie dansers oplei.
Sy begin haar gemeenskaps jaar by Gordonia Hospital in Upington en voltooi dit in 2021. Sy doen vrywilliglik werk by Upington Dorp Rugbyklub tot Covid die rugby seisoen kort knip.

Chris-Mari open in Augustus 2022 haar privaat praktyk in Kakamas en in 2023 nader Hoërskool Upington haar om die O/19A Rugby-span se Fisio te wees.

Nou, in 2024, open Charis-Mari 'n praktyk spasie op Uppies se skoolgronde sodat alle sport kinders makliker toegang tot haar kan hê op ‘n Maandag en ‘n Vrydag en dat sy makliker kan opvolg met kinders wat ‘n besering opgedoen het.

Chris-Mari het nog altyd ‘n belangstelling in sport fisioterapie gehad en het menigte kursusse bygewoon en by sport byeenkomste gewerk om ervaring op te bou in hierdie veld.

Sy is baie passievol oor beserings voorkoming, veral in jong mense.

Chris-Mari, dis vir Uppies 'n voorreg om jou op die perseel te verwelkom!! Baie welkom by Uppies!!

UppiesBoAltydSo

Address

11 Meulsingel
Kakamas
8870

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00

Telephone

+27840190151

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Chris-Mari Lombaard Fisioterapie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Chris-Mari Lombaard Fisioterapie:

Shortcuts

Share